Ana səhifə

Centurion kunstefees die vyf en dertigste jaarlikse


Yüklə 0.5 Mb.
səhifə4/7
tarix27.06.2016
ölçüsü0.5 Mb.
1   2   3   4   5   6   7

D 126 Gr 8

D 127 Gr 9

D 128 Gr 10

D 129 Gr 11

D 130 Gr 12
10.20 LEES – PROSA


  • Onvoorbereid

  • Leerlinge kry ± 3 minute om gedeelte (deur die beoordelaar gekies) voor te berei en dan voor te lees.


D 131 Gr 1 Maksimum tyd 1 min

D 132 Gr 2 Maksimum tyd 1 min

D 133 Gr 3 Maksimum tyd 1 min

D 134 Gr 4 Maksimum tyd 1 min

D 135 Gr 5 Maksimum tyd 1 min

D 136 Gr 6 Maksimum tyd 1 min

D 137 Gr 7 Maksimum tyd 1 min

D 138 Gr 8 Maksimum tyd 2 min

D 139 Gr 9 Maksimum tyd 2 min

D 140 Gr 10 Maksimum tyd 2 min

D 141 Gr 11 Maksimum tyd 2 min

D 142 Gr 12 Maksimum tyd 2 min
10.21 EKSPERIMENTELE WERK


  • Dit is ‘n program wat deur ‘n groep leerlinge (10+) aangebied word en is nie ʼn toneelopvoering nie. Maak gebruik van poësie, prosa en improvisasie.

  • Maak gebruik van ‘n deurlopende tema.

  • Daar word verwag dat dele van die werk deur die hele groep saam aangebied word, NIE individuele werk nie

  • ’n Suggestie van kostuums mag gebruik word.

  • Byklanke, sang, musiek, danse en rekwisiete kan ingesluit word.

  • NB.: Alle groepitems moet 3 dae voor optrede ‘n afskrif van hulle item faks, e-pos of fotostate inhandig. Dui groep- en itemnommer aan.

  • Indien nie betyds ingehandig word nie sal so ’n groep gepenaliseer word met ’n simbool.


D 143 Laerskole Maksimum tyd 10 min

D 144 Hoërskole Maksimum tyd 15 min

10.22 TONEEL – Eenbedryf




  • Eie keuse met ’n duidelike storielyn en karaterisering

  • Kostuums en dekor word gebruik.

  • 10+ deelnemers.

  • NB.: Alle groepitems moet 3 dae voor optrede ‘n afskrif van hulle item faks, e-pos of fotostate inhandig. Dui groep- en itemnommer aan.

  • Indien nie betyds ingehandig word nie sal so ’n groep gepenaliseer word met ’n simbool.


D 145 Laerskole Maksimum tyd 20 min

D 146 Hoërskole Maksimum tyd 30 - 40 min

D 147 Dames en Here - Oop Maksimum tyd 50 min
10.23 POPPETEATER


  • ’n Self uitgedinkte storie word gebruik.

  • Eie poppe en eie poppekas moet gebruik word.

  • Byklanke en musiek mag gebruik word.

  • Slegs een persoon mag die poppe hanteer en stem byvoeg.


D 148 Laerskole Maksimum tyd 10 min

D 149 Hoërskole Maksimum tyd 15 min

10.24 GROEPSTORIEVERTELLING (voorbereid)




  • ’n Volledige storie of uittreksel uit ’n storie mag gebruik word, bv. uit klassieke werke, legendes, volksverhale, fabels, ens.

  • Musiek mag gebruik word.

  • Eenvoudige kostumering is toelaatbaar.

  • Deelnemers : 10+

  • NB.: Alle groepitems moet 3 dae voor optrede ‘n afskrif van hulle item faks, e-pos of fotostate inhandig. Dui groep- en itemnommer aan.

  • Indien nie betyds ingehandig word nie sal so ’n groep gepenaliseer word met ’n simbool.


D 150 Laerskole Maksimum tyd 5 – 7 minute

D 151 Hoërskole Maksimum tyd 7 – 12 minute
10.25 KREATIEWE ADVERTENSIE (Onvoorbereide item)



  • ’n Minimum van vyf deelnemers neem deel.

  • Elke groep sal 15 minute voor die aanvang van die afdeling ’n voorwerp/produk vanaf die beoordelaar ontvang wat hulle dan moet adverteer bv. parfuum, waspoeier, gom, marmite, ens.

  • Geen kostuums of rekwisiete mag gebruik word nie.

  • Slegs dramadrag word toegelaat.

  • Deelnemers moet kaalvoet wees.

  • Tydsduur : 1 minuut.

  • ’n Laerskool- of Hoërskool groep se ouderdomme mag verskil.


D 177 Laerskole (Gr 4 – 7)

D 178 Hoërskole (Gr 8 – 12)

__________________________________________________________

11. OPENBARE REDEVOERING

LEES ASSEBLIEF DIE BEPALINGS SOOS HIERONDER UITEENGESIT ASOOK HOOFSTUKKE 3, 4, 5 EN 6 VOORDAT U ENIGE INSKRYWINGS INSTUUR.


  • Deelnemers moet hul tema en onderwerp by die tafel inhandig saam met die deelnemerkaartjie.

  • Deelnemers wat oor ander temas as dié van die ATKV redeneer, sal gepenaliseer word.

  • Hierdie is ’n oorredingstoespraak – nie ’n praatjie of lesing nie.

  • Die toespraak moet ʼn inleiding, drie argumente en ʼn slot hê.

  • Die ATKV riglyne geld hier ook. Indien meer inligting verlang word, skakel die afdelingshoof of dit kan by www.atkvprojekte.co.za gekry word.

  • U mag ’n toespraak gebruik wat reeds deur ’n ander instansie beoordeel is, maar u mag nie die beoordelaar oor die uitslag konfronteer nie.


Temas vir 2015 : Laerskool Juniors : (Gr 1 – 3)

  1. Lekker is net ’n vinger lank

  2. Een vrot appel steek al die ander aan

  3. Kinders moet geisn word, maar nie gehoor word nie

  4. Oos, Wes, Tuis, Bes

  5. Met grysheid kom die wysheid

Laerskool Seniors: (Gr 4 – 5)

  1. Liewer bang Jan as dooie Jan

  2. Een swaeltjie maak nog nie ’n Somer nie

  3. Blaffende honde byt nie

  4. Buig die boompie solank hy jonk is

  5. Die een hand was die ander


Laerskool Seniors: (Gr 6 –7)

  1. Te veel hooi op jou vurk hê

  2. As dit pap reën, moet jy skep

  3. Elke dassie prys sy eie kwassie

  4. Geld wat stom is, maak reg wat krom is

  5. ’n Boom gooi altyd ‘n skaduwee


Hoërskool Juniors: (Gr 8 – 9)

  1. Skoenmaker, hou jou by jou lees

  2. Klein baas beter as groot kneg

  3. Baie honde is ’n haas se dood

  4. Bloed uit ’n klip tap

  5. Met jou hoed in die hand, kom jy deur die hele land


Hoërskool Seniors: (Gr 10 – 12)

  1. Dis die hand wat die wieg skommel wat die wêreld regeer

  2. As die klou uitsteek, is die leeu daaragter

  3. Waar die aas is, vergader die arende/ aasvoëls

  4. Moenie hoera skree voor jy oor die brug is nie

  5. Volstruispolitiek


D 161 Gr 1 Maksimum tyd 2 – 4 minute

D 162 Gr 2 Maksimum tyd 2 – 4 minute

D 163 Gr 3 Maksimum tyd 2 – 4 minute

D 164 Gr 4 Maksimum tyd 2 - 4 minute

D 165 Gr 5 Maksimum tyd 2 - 4 minute

D 166 Gr 6 Maksimum tyd 4 – 5 minute

D 167 Gr 7 Maksimum tyd 4 – 5 minute

D 168 Gr 8 Maksimum tyd 5 – 7 minute

D 169 Gr 9 Maksimum tyd 5 – 7 minute

D 170 Gr 10 Maksimum tyd 5 – 7 minute

D 171 Gr 11 Maksimum tyd 5 – 7 minute

D 172 Gr 12 Maksimum tyd 5 – 7 minute
__________________________________________________________

12. WOORDSPEL : Die Akkurate Woordspel Aktiwiteit

LEES ASSEBLIEF DIE BEPALINGS SOOS HIERONDER UITEENGESIT ASOOK HOOFSTUKKE 3, 4, 5 EN 6 VOORDAT U ENIGE INSKRYWINGS INSTUUR.

Die afdeling is oop vir alle graad 4-6 en graad 7 Huistaal of Addisionele Taal leerders. Huistaal leerders mag nie in die Addisionele Taal afdeling deelneem nie maar Addisionele Taal leerders mag wel in die Huistaal afdeling deelneem.

Verdere reëls en regulasies tesame met die spellys sal na die sluiting van inskrywings aan skole wat ingeskryf het, beskikbaar gestel word.


Woordspel : Afrikaans Huis- en AddisioneleTaal :

Reëls en regulasies

12.1 Leerders wat onderrig in Huistaal ontvang mag nie aan die AddisioneleTaal afdeling deelneem nie, maar AddisioneleTaal leerders mag egter hul vernuf en kennis op die proef stel in die Huistaal afdeling.

12.2 Ateljees, skole of privaatinstansies mag nie meer as 4 deelnemers per afdeling inskryf nie. Vier deelnemers vorm ‘n span wat dan hul instansie in spanverband verteenwoordig, maar hul word ook individueel geassesseer. Minder as 4 deelnemers mag wel ingeskryf word.

12.3 Daar moet egter ‘n minimum van 2 spanne deelneem alvorens ’n spanwenner aangewys kan word.

12.4 Spandeelnemers word outomaties individueel beoordeel en word dus, saam met ander individuele deelnemers, in aanmerking geneem by die aanwysing van ’n individuele wenner.

12.5 ’n Maksimum van 30 deelnemers per afdeling sal toegelaat word agv die verlengde tydsduur wat die afdeling in beslag neem.

12.6 Die Woordspel paneel bestaan uit ’n tydhouer, aankondiger en 3 beoordelaars. ‘n Beoordelaar mag ook as aankondiger of tydhouer dien.

12.7 Die aankondiger sal die deelnemer se nommer uitroep waarna die woord eenmaal duidelik voorgesê sal word.

12.8 Die deelnemer het 30 sekondes om die woord sy/haar eie te maak EN te spel.

12.9 Daar mag eenmaal deur die deelnemer gevra word vir die herhaling van die woord.

12.10 ’n Deelnemer mag hom/haarself soveel keer as wat benodig word self korrigeer solank die gegewe tyd van 30 sekondes per woord nie oorskry word nie.

12.11 Indien die woord nie binne 30 sekondes gespel word nie, verbeur die deelnemer sy/haar beurt en word die woord as inkorrek afgemerk.

12.12 Woorde moet hard, duidelik en met die korrekte leestekens/punktuasie gespel word.

12.13 Drie verkeerdgespelde woorde in die betrokke rondte lei tot eliminasie en die deelnemer sal dan nie deurdring tot die volgende rondte nie.

12.14 Drie woorde per rondte sal gevra word waarna deelnemers wat deurdring na die volgende rondte, uitgeroep sal word.

12.15 Eliminering sal progressief plaasvind totdat ‘n span/individuele wenner aangewys kan word.

12.16 In die geval waar twee of meer deelnemers aan die einde van die finale rondte gelyk is, sal ’n uitkloprondte gehou word sodat ’n wenner bepaal kan word.

12.17 Deelnemende ateljees, skole en privaat instansies sal deelnemerlyste vir die verskillende rondtes asook spellyste ontvang in die week waarin die Centurion Kunstefees se inskrywings sluit.

12.18 Die beoordelaars se beslissing/s is finaal.

Vir enige verdere navrae kontak gerus vir die afdelingshoof


D 179 Gr. 7 240 min Afrikaans Huistaal

D 180 Gr. 7 240 min Afrikaans Addisionele taal
D 181 Gr. 4-6 240 min Afrikaans Huistaal

D 182 Gr. 4-6 240 min Afrikaans Addisionele taal

13. ENGLISH DRAMA
PLEASE READ THE REQUIREMENTS AS STATED BELOW AS WELL AS CHAPTERS 3, 4, 5 AND 6 BEFORE SENDING IN ANY ENTRY FORMS.
Requirements for individual work.


  • Has to be suitable for participant’s age.

  • Has to set a challenge for participant.

  • Please adhere to the prescribed time limits.


13.1 Poetry

13.2 Prose

13.3 Dramatized Poetry

13.4 Dramatized Prose

13.5 Monologue in costume

13.6 Prepared reading
13.1 POETRY


  • Participant will be penalized if the poem of his/her choice is not suitable for the age of the participant

  • Adhere to time limit.

  • No movement or gesture is allowed.


D 200 Girls : Pre-school : Own choice Maximum time 1 min

D 201 Boys : Pre-school : Own choice Maximum time 1 min

D 202 Girls : Gr 1 : Own choice Maximum time 1 min

D 203 Boys : Gr 1 : Own choice Maximum time 1 min

D 204 Girls : Gr 2 : Own choice Maximum time 1 min

D 205 Boys : Gr 2 : Own choice Maximum time 1 min

D 206 Girls : Gr 3 : Own choice Maximum time 2 min

D 207 Boys : Gr 3 : Own choice Maximum time 2 min

D 208 Girls : Gr 4 : Own choice Maximum time 2 min

D 209 Boys : Gr 4 : Own choice Maximum time 2 min

D 210 Girls : Gr 5 : Own choice Maximum time 2 min

D 211 Boys : Gr 5 : Own choice Maximum time 2 min

D 212 Girls : Gr 6 : Own choice Maximum time 2 min

D 213 Boys : Gr 6: Own choice Maximum time 2 min

D 214 Girls : Gr 7 : Own choice Maximum time 2 min

D 215 Boys : Gr 7 : Own choice Maximum time 3 min

D 216 Girls : Gr 8 : Own choice Maximum time 3 min

D 217 Boys : Gr 8 : Own choice Maximum time 3 min

D 218 Girls : Gr 9 : Own choice Maximum time 3 min

D 219 Boys : Gr 9 : Own choice Maximum time 3 min

D 220 Girls : Gr 10 : Own choice Maximum time 3 min

D 221 Boys : Gr 10 : Own choice Maximum time 3 min

D 222 Girls : Gr 11 : Own choice Maximum time 3 min

D 223 Boys : Gr 11 : Own choice Maximum time 3 min

D 224 Girls : Gr 12 : Own choice Maximum time 3 min

D 225 Boys : Gr 12 : Own choice Maximum time 3 min

13.2 PROSE






D 226 Gr 1 Maximum time 2 min

D 227 Gr 2 Maximum time 2 min

D 228 Gr 3 Maximum time 2 min

D 229 Gr 4 Maximum time 3 min

D 230 Gr 5 Maximum time 3 min

D 231 Gr 6 Maximum time 4 min

D 232 Gr 7 Maximum time 4 min

D 233 Gr 8 Maximum time 5 min

D 234 Gr 9 Maximum time 5 min

D 235 Gr 10 Maximum time 5 min

D 236 Gr 11 Maximum time 5 min

D 237 Gr 12 Maximum time 5 min
13.3 DRAMATIZED POETRY


  • Own choice.

  • Adhere to time limits.

  • The poem is brought to life with the aid of movement and gestures.

  • Movements must enhance the spoken word.


D 238 Gr 1 Maximum time 2 min

D 239 Gr 2 Maximum time 2 min

D 240 Gr 3 Maximum time 2 min

D 241 Gr 4 Maximum time 3 min

D 242 Gr 5 Maximum time 3 min

D 243 Gr 6 Maximum time 4 min

D 244 Gr 7 Maximum time 4 min

D 245 Gr 8 Maximum time 5 min

D 246 Gr 9 Maximum time 5 min

D 247 Gr 10 Maximum time 5 min

D 248 Gr 11 Maximum time 5 min

D 249 Gr 12 Maximum time 5 min
13.4 DRAMATIZED PROSE


  • Own choice.

  • Adhere to time limit.

  • Dialogue and storytelling must be present

  • May be characterized.

  • Written word is brought to life with the aid of movement, voice, expression and gestures.


D 250 Gr 1 Maximum time 2 min

D 251 Gr 2 Maximum time 2 min

D 252 Gr 3 Maximum time 2 min

D 253 Gr 4 Maximum time 3 min

D 254 Gr 5 Maximum time 3 min

D 255 Gr 6 Maximum time 4 min

D 256 Gr 7 Maximum time 4 min

D 257 Gr 8 Maximum time 5 min

D 258 Gr 9 Maximum time 5 min

D 259 Gr 10 Maximum time 5 min

D 260 Gr 11 Maximum time 5 min

D 261 Gr 12 Maximum time 5 min
13.5 MONOLOGUE IN COSTUME


  • Own choice.

  • Adhere to time limit.

  • Participant remains one character.

  • Costume is worn.


D 262 Gr 1 Maximum time 3 min

D 263 Gr 2 Maximum time 3 min

D 264 Gr 3 Maximum time 3 min

D 265 Gr 4 Maximum time 4 min

D 266 Gr 5 Maximum time 4 min

D 267 Gr 6 Maximum time 4 min

D 268 Gr 7 Maximum time 4 min

D 269 Gr 8 Maximum time 5 min

D 270 Gr 9 Maximum time 5 min

D 271 Gr 10 Maximum time 5 min

D 272 Gr 11 Maximum time 5 min

D 273 Gr 12 Maximum time 5 min
13.6 DRAMATIZED GROUP WORK


  • Poem or poems with central theme with 3 – 6 participants.

  • Not a play.

  • Chosen poetry will appoint in which matter it can be dramatized.

  • Poems can be linked in any suitable manner (e.g. movement, music, interludes, sound effects etc.)

  • Simple (not full) costumes are allowed.

  • Pupils to participate in only ONE group.


D 274 Gr 1 Maximum time 2 min

D 275 Gr 2 Maximum time 2 min

D 276 Gr 3 Maximum time 2 min

D 277 Gr 4 Maximum time 3 min

D 278 Gr 5 Maximum time 3 min

D 279 Gr 6 Maximum time 4 min

D 280 Gr 7 Maximum time 4 min

D 281 Gr 8 Maximum time 5 min

D 282 Gr 9 Maximum time 5 min

D 283 Gr 10 Maximum time 5 min

D 284 Gr 11 Maximum time 5 min

D 285 Gr 12 Maximum time 5 min

13.7 DUOLOGUE




  • A dramatized performance (comic or dramatic) by two people.

  • A section of a play or an adaptation of a novel, or self written play may be used.

  • Pupils from different grades are allowed to participate together.

  • Enter under highest grade.

  • Duration will be of the utmost importance.

  • Costumes, props and sound effects may be used if essential to the portrayal.


D 286 Gr 1 Maximum time 3 min

D 287 Gr 2 Maximum time 3 min

D 288 Gr 3 Maximum time 3 min

D 289 Gr 4 Maximum time 4 min

D 290 Gr 5 Maximum time 4 min

D 291 Gr 6 Maximum time 4 min

D 292 Gr 7 Maximum time 4 min

D 293 Gr 8 Maximum time 5 min

D 294 Gr 9 Maximum time 5 min

D 295 Gr 10 Maximum time 5 min

D 296 Gr 11 Maximum time 5 min

D 297 Gr 12 Maximum time 5 min

13.8 SIGHT READING




  • While the first participant reads, the second person will be preparing the passsage selected by the adjudicator.

  • 3 Minute preparing time

  • 1-2 Minute reading


D 298 Gr 1

D 299 Gr 2

D 300 Gr 3

D 301 Gr 4

D 302 Gr 5

D 303 Gr 6

D 304 Gr 7

D 305 Gr 8

D 306 Gr 9

D 307 Gr 10

D 308 Gr 11

D 309 Gr 12
13.9 PREPARED READING

  • Bring three prepared reading extracts to present to the adjudicator.

  • The adjudicator will then choose one to be read.

  • If the participant learns it off by heart, he will be penalized.

  • Reading skills are adjudicated, not memorization skills.

  • Can be a book or laminated pages.


D 310 Gr 1 30 sec

D 311 Gr 2 30 sec

D 312 Gr 3 30 sec

D 313 Gr 4 40 sec

D 314 Gr 5 40 sec

D 315 Gr 6 45 sec

D 316 Gr 7 45 sec

D 317 Gr 8 1 ½ min

D 318 Gr 9 1 ½ min

D 319 Gr 10 1 ½ min

D 320 Gr 11 1 ½ min

D 321 Gr 12 1 ½ min
13.10 DRAMATIZED CHORAL VERSE


  • 10+ participants

  • Poem to be spoken from memory by the group.

  • Free movement and a suggestion of costume may be used.

  • Rostra, benches, tables and chairs may be used.

  • Groups can be combined by own choice.

  • A copy of work must be handed in by email or fax 3 days before the competition. Non-adherence will be penalised by a symbol

  • Time limit – 5 minutes



D 322 Primary School gr.1-3

Primary school gr. 4-7

D 323 High School

__________________________________________________________

14. Spell–check : The accurate word-spelling activity

The division is open to all grade 4-6 and grade 7 Home- or Additional language learners. Home language learners may not participate in the Additional language section but Additional language learners may participate in the Home language section.

Further rules and regulations together with the spelling list will be made ​​available to schools after the closing of entries.



Spell-check : English Home and Additional Language

Rules and regulations

14.1 The Spell-check division is open to all Grd. 7 learners. Learners receiving tuition in Home language may not participate in the Additional language section, but Additional language learners may, however, prove their skills and knowledge in the Home language section.

14.2 Studios, schools or private institutions may not enroll more than 4 participants per division. 4 participants form a team representing their institution, but they will also be assessed individually. Less than 4 participants may be enrolled.

14.3 There must be a minimum of 2 teams competing before a team winner can be announced.

14.4 Team participants are evaluated individually and are therefore automatically, along with other individual participants, taken into consideration when designating an individual winner.

14.5 A maximum of 30 participants per division will be allowed due to the extended length of time needed for the section to be completed.

14.6 The Spell-check panel consists of a timer, announcer and 3 judges. A Judge may also be the timer or announcer.

14.7 The announcer proclaims the participant's number and will then clearly spell the word once only.

14.8 The contestant has 30 seconds in which the word must be owned AND spelled.

14.9 The participant may ask the word to be repeated once.

14.10 Participants may correct themselves as many times as required as long as the given time of 30 seconds per word is not exceeded.

14.11 If the word is not spelled within 30 seconds the participant will forfeit his / her turn and the word will be marked as incorrect.

14.12 Words must be pronounced loud, clear and with the correct punctuation.

14.13 Three incorrect spelling words in that particular round lead to elimination and the participant will not proceed to the next round.

14.14 Three words per round will be asked and successful participants will proceed to the next round.

14.15 Elimination will occur progressively until a team / individual winner is identified.

14.16 In the case where there are two or more participants at the end of the final round a Knockout Round will be held so that a winner can be determined.

14.17 Participating studios, schools and private institutions will receive their spelling lists in the week when the Centurion Arts festival entries close.

14.18 The judges' decisions are final.

For any further inquiries please contact Carol Smit or Marietjie Bos.

1   2   3   4   5   6   7


Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©atelim.com 2016
rəhbərliyinə müraciət