Ana səhifə

Centurion kunstefees die vyf en dertigste jaarlikse


Yüklə 0.5 Mb.
səhifə3/7
tarix27.06.2016
ölçüsü0.5 Mb.
1   2   3   4   5   6   7



AFDELING G : POTTEBAKKERSWERK
(Hand- of wiel gevormde werk wat geverf of geglasuur word)

BK 78 : Graad 0

BK 79 : Graad 1

BK 80 : Graad 2

BK 81 : Graad 3

BK 82 : Graad 4

BK 83 : Graad 5

BK 84 : Graad 6

BK 85 : Graad 7

BK 86 : Graad 8

BK 87 : Graad 9

BK 88 : Graad 10

BK 89 : Graad 11

BK 90 : Graad 12




AFDELING H : ONTWERP

Temas
Gr 5 & 6 : Seekamp vir ’n Laerskool – T-Hemp
Gr 7 – 9 : Bewaring – Voorblad
Gr 10-12 : Natuurbewaring - Advertensie

Medium : Eie keuse


BK 91 : Graad 5 : ontwerp ‘n t-hemp

BK 92 : Graad 6 : ontwerp ‘n t-hemp

BK 93 : Graad 7 : ontwerp ‘n voorblad


BK 94 : Graad 8 : ontwerp ‘n voorblad

BK 95 : Graad 9 : ontwerp ‘n voorblad

BK 96 : Graad 10 : ontwerp ‘n advertensie

BK 97 : Graad 11 : ontwerp ‘n advertensie

BK 98 : Graad 12 : ontwerp ’n advertensie


AFDELING I : RELIëFDRUKTEGNIEK
Graad 1 - 7 : Medium : bv. Aartappel, Polistirien, Kurk, Lino, Marleyteël

BK 99 : Graad 0

BK 100 : Graad 1

BK 101 : Graad 2

BK 102 : Graad 3

BK 103 : Graad 4

BK 104 : Graad 5

BK 105 : Graad 6

BK 106 : Graad 7

BK 107 : Graad 8

BK 108 : Graad 9

BK 109 : Graad 10

BK 110 : Graad 11

BK 111 : Graad 12




AFDELING J : MOSAïK



BK 117 : Graad 0

BK 118 : Graad 1

BK 119 : Graad 2

BK 120 : Graad 3

BK 121 : Graad 4

BK 122 : Graad 5

BK 123 : Graad 6

BK 124 : Graad 7

BK 125 : Graad 8

BK 126 : Graad 9

BK 127 : Graad 10

BK 128 : Graad 11

BK 129 : Graad 12



AFDELING K : PEWTER



BK 130 : Graad 0

BK 131 : Graad 1

BK 132 : Graad 2

BK 133 : Graad 3

BK 134 : Graad 4

BK 135 : Graad 5

BK 136 : Graad 6

BK 137 : Graad 7

BK 138 : Graad 8

BK 139 : Graad 9

BK 140 : Graad 10

BK 141 : Graad 11

BK 142 : Graad 12



9. AFDELING L : FOTOGRAFIE
LEES ASSEBLIEF DIE BEPALINGS SOOS HIERONDER UITEENGESIT ASOOK HOOFSTUKKE 3, 4, 5 EN 6 VOORDAT U ENIGE INSKRYWINGS INSTUUR. LEES OOK DIE ReëLS BY HOOFSTUK 8 BY BEELDENDE KUNS.

BELANGRIK


  1. SLEGS 2 FOTO’S PER LEERLING ASB.

  2. GROOTTE VAN FOTO IS A5. MONTEER ASB OP A4 KARTON. MAAK ASB TWEE KLEIN GAATJIES LINKS EN REGS BO OM OPHANG TE VERGEMAKLIK.

  3. MOET LEERLING SE EIE WERK WEES.

  4. WEES KREATIEF EN OORSPRONKLIK.

MONTERING VAN FOTO (VOORBEELD)
Foto word op wit karton geplak met inligtingstuk onder in regterkantste hoek. (Sien inligtingstuk in begin van Beeldende Kuns Afdeling).


BK 143 : Tema: Gr 0 – 3 : My gunsteling speelding/speelgoed

Graad 1

Graad 2

Graad 3

BK 144 : Tema: Gr 4 – 7 : Water – skoon/ vuil/ lopende/ stilstaande

See, damme of riviere

Graad 4

Graad 5

Graad 6

Graad 7
BK 145 : Tema: Gr 8 – 12 : Emosie
Graad 8

Graad 9

Graad 10

Graad 11

Graad 12
__________________________________________________________

10. DRAMA
LEES ASSEBLIEF DIE BEPALINGS SOOS HIERONDER UITEENGESIT ASOOK HOOFSTUKKE 3, 4, 5 EN 6 VOORDAT U ENIGE INSKRYWINGS INSTUUR.

10.1. INSKRYWINGSGELDE VIR 2015



Alle individuele items, poppekas, woordspel R 60.00

Konsertprogram, samespraak R 90.00

Groepspoësie, kore, spreekkoor, eksperimentele werk R200.00

Toneel R400.00

10.2 AFDELINGS



L.W. : Aantal deelnemers vir groepitems is 10+. Alle groepitems MOET 3 dae voor optrede ‘n afskrif van hulle stuk (d.m.v. faks of e-pos) inhandig. Groep- en itemnommer moet duidelik aangedui word. Indien ’n stuk nie voor die tyd ingehandig word nie, sal so ’n groep gepenaliseer word.
10.2.1 Spreekkore: (10+ deelnemers) Stilisties

10.2.2 Eksperimentele werk: (10+ deelnemers)

10.2.3 Toneel (10+ deelnemers)

10.2.4 Groeppoësieprogram (10+ deelnemers)

10.2.5 Gedramatiseerde groeppoësie (10+ deelnemers) – Slegs 1 gedig

10.2.6 Samespraak met kostuum (2 deelnemers)

10.2.7 Groepmimiek : toneel met situasies; eie keuse; geen spraak (10+ deelnemers)

10.2.8 Groepstorievertelling (10+ deelnemers)


10.3 INDIVIDUEEL

VEREISTES VIR INDIVIDUELE WERK




  • Moet by ouderdom van deelnemer pas

  • Moet uitdaging aan deelnemer stel

  • Tydsbeperking mag nie oorskry word nie

  • Geen kostuums behalwe by Monoloog en Samespraak

10.3.1 Poësie – Geen bewegings of gebare

10.3.2 Prosa – Geen bewegings of gebare

10.3.3 Gedramatiseerde Poësie

10.3.4 Gedramatiseerde Prosa

10.3.5 Monoloog

10.3.6 Improvisasie – slegs hoërskool

10.3.7 Onvoorbereide Prosa (lees)

10.3.8 Bybelse Prosa

10.3.9 Mimiek

10.3.10 Poppeteater

10.3.11 Voordragkonsertprogram

10.3.12 Redevoering

10.3.13 Kreatiewe advertensie

10.3.14 Woordspel


10.4 ALGEHELE WENNERS

Leerlinge mag vir elke afdeling inskryf, maar slegs die vyf beste punte word in aanmerking geneem om te kwalifiseer vir die beste individuele leerling in die Laer- en Hoërskool. Sien punte-toekenning in hoofstuk 6.


10.5 KLEREDRAG

Heupbroeke (“hipsters”) mag onder geen omstandighede as dramadrag gedra word nie. Leerders wat heupbroeke dra, sal nie toegelaat word om deel te neem nie. Kostuums word net by sekere items toegelaat, sien VEREISTES VIR INDIVIDUELE ITEMS op vorige bladsy.
10.6 VOORDRAG

POëSIE : Eie keuse


  • Die beoordelaar sal enige deelnemer penaliseer indien sy/haar keuse van gedig nie aan die standaard vir die betrokke graad voldoen nie.

  • n Kandidaat mag nie sy of haar gedramatiseerde prosa, of poësie, as ’n stilstaande prosa of poësie-item aanbied nie. Indien dit gebeur, sal so ’n kandidaat gediskwalifiseer word.

  • LET OP DIE TYDSBEPERKING (‘n 30 Sekonde grasie word toegelaat). Daarna word die deelnemer met ’n simbool gepenaliseer.

  • Kontak die afdelingshoof indien meer inligting benodig word.


D 1 DOGTERS : Voorskools : Eie keuse Maksimum tyd 1 min

D 2 SEUNS : Voorskools : Eie keuse Maksimum tyd 1 min

D 3 DOGTERS : Gr 1 : Eie keuse Maksimum tyd 1 min

D 4 SEUNS : Gr 1 : Eie keuse Maksimum tyd 1 min

D 5 DOGTERS : Gr 2 : Eie keuse Maksimum tyd 1 min

D 6 SEUNS : Gr 2 : Eie keuse Maksimum tyd 1 min

D 7 DOGTERS : Gr 3 : Eie keuse Maksimum tyd 2 min

D 8 SEUNS : Gr 3 : Eie keuse Maksimum tyd 2 min

D 9 DOGTERS : Gr 4 : Eie keuse Maksimum tyd 2 min

D 10 SEUNS : Gr 4 : Eie keuse Maksimum tyd 2 min

D 11 DOGTERS : Gr 5 : Eie keuse Maksimum tyd 2 min

D 12 SEUNS : Gr 5 : Eie keuse Maksimum tyd 2 min

D 13 DOGTERS : Gr 6 : Eie keuse Maksimum tyd 2 min

D 14 SEUNS : Gr 6 : Eie keuse Maksimum tyd 2 min

D 15 DOGTERS : Gr 7 : Eie keuse Maksimum tyd 2 min

D 16 SEUNS : Gr 7 : Eie keuse Maksimum tyd 2 min

D 17 DOGTERS: Gr 8 : Eie Keuse Maksimum tyd 3 min

D 18 SEUNS : Gr 8 : Eie Keuse Maksimum tyd 3 min

D 19 DOGTERS : Gr 9 : Eie Keuse Maksimum tyd 3 min

D 20 SEUNS : Gr 9 : Eie Keuse Maksimum tyd 3 min

D 21 DOGTERS : Gr 10 : Eie Keuse Maksimum tyd 3 min

D 22 SEUNS : Gr 10 : Eie Keuse Maksimum tyd 3 min

D 23 DOGTERS : Gr 11 : Eie Keuse Maksimum tyd 3 min

D 24 SEUNS : Gr 11 : Eie Keuse Maksimum tyd 3 min

D 25 DOGTERS : Gr 12 : Eie Keuse Maksimum tyd 3 min

D 26 SEUNS : Gr 12 : Eie Keuse Maksimum tyd 3 min
10.7 SPREEKKORE


  • Daar word onderskei tussen stilistiese spreekkore (eie keuse) en gedramatiseerde spreekkore (eie keuse).

  • Indien u vir altwee afdelings inskryf, spesifiseer die itemnommer duidelik.

  • Een groep mag nie twee maal in dieselfde afdeling deelneem nie.

  • By die stilistiese spreekkoor moet die leerlinge slegs hulle stemme gebruik. Hulle mag wel gebruik maak van klanknabootsing maar dit mag nie die gedig oorheers nie. Geen bewegings of handgebare word toegelaat nie! Geen instrumente mag gebruik word nie.’n Suggestie van kostuums mag gebruik word.

  • By die gedramatiseerde spreekkoor kan u gebruik maak van bewegings, byklanke, musiek, handgebare en kostuums. Spreekkoor-aanslag moet behou word.

  • Tydsbeperking: Maksimum tyd 5 min.

  • 10+ deelnemers (in beide afdelings).

  • Let daarop dat groepering en stemme spreekkoor-gebonde moet wees by gedramatiseerde spreekkoor.

  • NB.: Alle groepitems moet 3 dae voor optrede ‘n afskrif van hulle item faks, e-pos of fotostate inhandig. Dui groep- en itemnommer aan.

  • Indien nie betyds ingehandig word nie sal so ’n groep gepenaliseer word met ’n simbool.


Maksimum tyd : 5 minute
D 27 SPREEKKOOR : Gr 1 & 2 - Eie keuse

D 28 GEDRAMATISEERDE SPREEKKOOR : Gr 1 & 2 Eie keuse

D 29 SPREEKKOOR : Gr 3 & 4 – Eie keuse

D 30 GEDRAMATISEERDE SPREEKKOOR : Gr 3 & 4 – Eie keuse

D 31 SPREEKKOOR : Gr 5, 6 & 7 – Eie keuse

D 32 GEDRAMATISEERDE SPREEKKOOR : Gr 5, 6 & 7 – Eie keuse

D 33 Hoërskole

Eie keusestilisties

Eie keuse – gedramatiseerd
10.8 GEDRAMATISEERDE POëSIE


  • EEN gedig met beweging en gebare

  • Eie keuse: Tydsduur moet streng nagekom word (30 sekonde grasie-reël geld)

  • Die geskrewe woord word verlewendig deur gemotiveerde gebare en bewegings.

  • ‘n Kandidaat mag nie sy of haar gedramatiseerde prosa of poësie, as ‘n stilstaande prosa- of poësie-item aanbied nie. Indien dit gebeur, sal so ’n kandidaat gediskwalifiseer word.

  • Dramadrag, NIE kostuum nie


D 34 Gr 1 Maksimum tyd 3 min

D 35 Gr 2 Maksimum tyd 3 min

D 36 Gr 3 Maksimum tyd 3 min

D 37 Gr 4 Maksimum tyd 4 min

D 38 Gr 5 Maksimum tyd 4 min

D 39 Gr 6 Maksimum tyd 4 min

D 40 Gr 7 Maksimum tyd 4 min

D 41 Gr 8 Maksimum tyd 5 min

D 42 Gr 9 Maksimum tyd 5 min

D 43 Gr 10 Maksimum tyd 5 min

D 44 Gr 11 Maksimum tyd 5 min

D 45 Gr 12 Maksimum tyd 5 min

10.9 GROEPPOëSIEPROGRAM




  • Eie keuse - Tydsduur moet streng nagekom word

  • Verskeie gedigte met ‘n sentrale tema of een digter se werk kan saamgevoeg word. Word deur die hele groep gedoen

  • 10+ deelnemers.

  • Die gedigte moet gekoppel word d.m.v. bv. skakelteks of musiek.

  • Hulpmiddels/musiek mag gebruik word. Dit mag nie die gesproke woord oorheers nie.

  • Die program moet gebalanseerd wees t.o.v. keuse en aanbieding.

  • Die program moet gedramatiseerde werk insluit.

  • Suggestie van kostuums mag gebruik word.

  • NB.: Alle groepitems moet 3 dae voor optrede ‘n afskrif van hulle item faks, e-pos of fotostate inhandig. Dui groep- en itemnommer aan.

  • Indien nie betyds ingehandig word nie sal die groep gepenaliseer word met ’n simbool.


D 46 Laerskole Maksimum tyd 10 min

D 47 Hoërskole Maksimum tyd 12 min
10.10 GEDRAMATISEERDE GROEPPOëSIE


  • Eie keuseTydsduur moet streng nagekom word. LW. Slegs een gedig mag hier gebruik word. Word deur die hele groep gedoen

  • Let daarop dat die keuse hom moet leen tot dramatisering (kies liefs ‘n verhalende gedig en vermy werk met ‘n sterk liriese inslag).

  • Hulpmiddels en musiek mag gebruik word.

  • 10+ deelnemers.

  • L.W. Bewegings en hulpmiddels mag nie die gesproke woord oorheers nie, maar slegs as ondersteuning dien.

  • ’n Suggestie van kostuums kan gebruik word

  • NB: Alle groepitems moet 3 dae voor optrede ‘n afskrif van hulle item faks, e-pos of fotostate inhandig. Dui groep- en itemnommer aan.

  • Indien nie betyds ingehandig word nie sal so ’n groep gepenaliseer word met ’n simbool.


D 48 Laerskole Maksimum tyd 5 min

D 49 Hoërskole Maksimum tyd 7 min

10.11 GEDRAMATISEERDE PROSA




  • Eie keuseTydsduur moet streng nagekom word.

  • Die geskrewe woord word deur middel van die stem, liggaam en gesigspel gedramatiseer. Dit word verlewendig deur gemotiveerde gebare en bewegings.

  • Gedramatiseerde gedeeltes moet met oorleg en insig hanteer word.

  • Dialoog kan sterk gekarakteriseer word, maar daar moet ook verhalende dele wees

  • ‘n Kandidaat mag nie sy of haar gedramatiseerde prosa-, of poësiestuk as ‘n stilstaande prosa of poësie-item aanbied nie. Indien dit gebeur, sal so ’n kandidaat gediskwalifiseer word.


D 50 Gr 1 Maksimum tyd 2 min

D 51 Gr 2 Maksimum tyd 2 min

D 52 Gr 3 Maksimum tyd 2 min

D 53 Gr 4 Maksimum tyd 3 min

D 54 Gr 5 Maksimum tyd 3 min

D 55 Gr 6 Maksimum tyd 4 min

D 56 Gr 7 Maksimum tyd 4 min

D 57 Gr 8 Maksimum tyd 5 min

D 58 Gr 9 Maksimum tyd 5 min

D 59 Gr 10 Maksimum tyd 5 min

D 60 Gr 11 Maksimum tyd 5 min

D 61 Gr 12 Maksimum tyd 5 min
10.12 GROEPMIMIEK – Voorbereid


  • Eie Keuse

  • Dramadrag

  • 10+ deelnemers.

  • Tydsduur : Maksimum tyd 5 minute

  • Die gebruik van ruimte en beweging word beoordeel.

  • Onderwerp word op plakkaat geskryf en aan gehoor vertoon voor optrede.

  • Geen spraak of rekwisiete mag gebruik word nie, wel dekor.

  • Werk wat hier aangebied word, mag nie weer by die Engelse afdeling herhaal word nie.

  • NB.: Alle groepitems moet 3 dae voor optrede ‘n afskrif van hulle item faks, e-pos of fotostate inhandig. Dui groep- en itemnommer aan.

  • Indien nie betyds ingehandig word nie sal so ’n groep gepenaliseer word met ’n simbool.


D 62 Laerskole Maksimum tyd 5 min

D 63 Hoërskole Maksimum tyd 5 min
10.13 PROSA


  • Teks met dialoog en verhalende gedeeltes.

  • Eie keuse

  • Geen bewegings en gebare nie.

  • Tydsduur moet streng nagekom word.


D 64 Gr 1 Maksimum tyd 2 min

D 65 Gr 2 Maksimum tyd 2 min

D 66 Gr 3 Maksimum tyd 2 min

D 67 Gr 4 Maksimum tyd 3 min

D 68 Gr 5 Maksimum tyd 3 min

D 69 Gr 6 Maksimum tyd 4 min

D 70 Gr 7 Maksimum tyd 4 min

D 71 Gr 8 Maksimum tyd 5 min

D 72 Gr 9 Maksimum tyd 5 min

D 73 Gr 10 Maksimum tyd 5 min

D 74 Gr 11 Maksimum tyd 5 min

D 75 Gr 12 Maksimum tyd 5 min
10.14 BYBELSE PROSA


  • Prosawerk word aangebied sonder gebare of beweging.

  • Prosa word uit die Bybel vertolk.


D 173 Gr 4 Maksimum tyd 3 min

D 174 Gr 5 Maksimum tyd 3 min

D 175 Gr 6 Maksimum tyd 4 min

D 176 Gr 7 Maksimum tyd 4 min

D 76 Gr 8 Maksimum tyd 5 min

D 77 Gr 9 Maksimum tyd 5 min

D 78 Gr 10 Maksimum tyd 5 min

D 79 Gr 11 Maksimum tyd 5 min

D 80 Gr 12 Maksimum tyd 5 min
10.15 MIMIEK – Individueel – Voorbereid


  • Swart dramadrag is ’n vereiste.

  • Die gebruik van ruimte en beweging word beoordeel.

  • Geen spraak of rekwisiete mag gebruik word nie.

  • ’n Oorspronklike toneelwerk moet (deur slegs een persoon) aangebied word, waarin ’n situasie slegs deur gebare en beweging uitgebeeld word.

  • Die mimiektema wat u hier aanbied, mag nie by die Engelse afdeling herhaal word nie.

  • Onderwerp word op plakkaat geskryf en aan gehoor vertoon voor optrede.

  • Grimering, handskoene asook musiek mag gebruik word.


D 81 Gr 1 Maksimum tyd 2 min

D 82 Gr 2 Maksimum tyd 2 min

D 83 Gr 3 Maksimum tyd 2 min

D 84 Gr 4 Maksimum tyd 3 min

D 85 Gr 5 Maksimum tyd 3 min

D 86 Gr 6 Maksimum tyd 3 min

D 87 Gr 7 Maksimum tyd 3 min

D 88 Gr 8 Maksimum tyd 3 min

D 89 Gr 9 Maksimum tyd 3 min

D 90 Gr 10 Maksimum tyd 3 min

D 91 Gr 11 Maksimum tyd 3 min

D 92 Gr 12 Maksimum tyd 3 min
10.16 MONOLOOG IN KOSTUUM


  • Eie keuse

  • Tydsduur moet streng nagekom word.

  • Gedurende ʼn alleenspraak bly die leerling deurgaans dieselfde karakter in kostuum.

  • Slegs dialoog.

  • Rekwisiete en dialoog mag gebruik word


D 93 Gr 1 Maksimum tyd 3 min

D 94 Gr 2 Maksimum tyd 3 min

D 95 Gr 3 Maksimum tyd 3 min

D 96 Gr 4 Maksimum tyd 4 min

D 97 Gr 5 Maksimum tyd 4 min

D 98 Gr 6 Maksimum tyd 4 min

D 99 Gr 7 Maksimum tyd 4 min

D 100 Gr 8 Maksimum tyd 5 min

D 101 Gr 9 Maksimum tyd 5 min

D 102 Gr 10 Maksimum tyd 5 min

D 103 Gr 11 Maksimum tyd 5 min

D 104 Gr 12 Maksimum tyd 5 min
10.17 SAMESPRAAK


  • Eie keuse

  • ‘n Samespraak impliseer dialoog tussen twee persone.

  • Dekor en rekwisiete mag gebruik word.

  • Kostuums kan gebruik word.



D 105 Gr 1 Maksimum tyd 3 min

D 106 Gr 2 Maksimum tyd 3 min

D 107 Gr 3 Maksimum tyd 3 min

D 108 Gr 4 Maksimum tyd 4 min

D 109 Gr 5 Maksimum tyd 4 min

D 110 Gr 6 Maksimum tyd 4 min

D 111 Gr 7 Maksimum tyd 4 min

D 112 Gr 8 Maksimum tyd 5 min

D 113 Gr 9 Maksimum tyd 5 min

D 114 Gr 10 Maksimum tyd 5 min

D 115 Gr 11 Maksimum tyd 5 min

D 116 Gr 12 Maksimum tyd 5 min
10.18 VOORDRAGKONSERTPROGRAM


  • Tydsduur van maksimum 15 minute vir alle Grade moet streng in ag geneem word.

  • ‘n Gebalanseerde program deur een leerling.

  • Maak gebruik van ‘n deurlopende volledige tema of werk van een skrywer.

  • Leerling moet bewys lewer van veelsydigheid deur prosa, poësie ens. te gebruik.

  • ’n Netjiese program moet voor die optrede by die tafel ingehandig, en na die optrede weer afgehaal word.

  • Die gebruik van klank word toegelaat.


D 117 Laerskole

D 118 Gr 8

D 119 Gr 9

D 120 Gr 10

D 121 Gr 11

D 122 Gr 12
10.19 IMPROVISASIE


  • Onvoorbereid

  • Beoordelaar gee 5 minute voor optrede die onderwerp aan kandidaat. Hy/sy moet dan ʼn monoloog uitdink .

  • Kandidaat bly deurgaans dieselfde karakter en speel verkieslik teenoor ‘n denkbeeldige persoon.

  • Die improvisasie mag nie maksimum tyd van 3 minute oorskry nie.

1   2   3   4   5   6   7


Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©atelim.com 2016
rəhbərliyinə müraciət