Ana səhifə

Centurion kunstefees die vyf en dertigste jaarlikse


Yüklə 0.5 Mb.
səhifə7/7
tarix27.06.2016
ölçüsü0.5 Mb.
1   2   3   4   5   6   7

LAERSKOLE Tydsduur 3 minute
V 95 SOLO’S Graad 1 - Eie Keuse

V 96 SOLO’S Graad 2 - Eie Keuse

V 97 SOLO’S Graad 3 - Eie Keuse

V 98 SANGGROEP GRADE 1,2 & 3 Eie keuse

V 99 SOLO’S Graad 4 - Eie keuse

V 100 SOLO’S Graad 5 - Eie keuse

V 101 DUO’S Graad 4 - Eie keuse

V 102 DUO’S Graad 5 - Eie keuse

V 103 SOLO’S Graad 6 - Eie keuse

V 104 SOLO’S Graad 7 - Eie keuse

V 105 DUO’S Graad 6 - Eie keuse

V 106 DUO’S Graad 7 - Eie Keuse

V 107 MEERSTEMMIGE SANGGROEP -OOP- Eie keuse

Voorbeeld: Musiek uit ‘Cats’ deur Andrew Lloyd Weber

V 108 MUSIEKBLYSPELE - SEUNS - Eie keuse

V 109 MUSIEKBLYSPELE - DOGTERS - Eie keuse

V 110 ROLPRENTE – SEUNS – Eie keuse

V 111 ROLPRENTE – DOGTERS – Eie keuse
HOëRSKOLE Tydsduur 4 minute
V 112 SOLO’S Graad 8 - Eie keuse

V 113 SOLO’S Graad 9 - Eie keuse

V 114 SOLO’S Graad 10 - Eie keuse

V 115 DUO’S Graad 8 - Eie keuse

V 116 DUO’S Graad 9 - Eie keuse

V 117 DUO’S Graad 10 - Eie keuse

V 118 SOLO’S Graad 11 - Eie keuse

V 119 SOLO’S Graad 12 - Eie keuse

V 120 DUO’S Graad 11 - Eie keuse

V 121 DUO’S Graad 12 - Eie keuse

V 122 MEERSTEMMIGE SANGGROEP OOP Eie keuse

V 123 MUSIEKBLYSPELE – SEUNS Eie keuse

V 124 MUSIEKBLYSPELE – DOGTERS Eie keuse

V 125 ROLPRENTE – SEUNS Eie Keuse

V 126 ROLPRENTE – DOGTERS Eie Keuse
VOLWASSENES Tydsduur 4 minute
V 127 SOLO’S Eie keuse

V 128 DUO’S Eie keuse

V 129 TRIO’S Eie keuse

V 130 MEERSTEMMIGE SANGGROEP Eie keuse

V 131 MUSIEKBLYSPELE Eie keuse

V 132 ROLPRENTE Eie Keuse
EIE KOMPOSISIE: Bladmusiek óf melodielyn is verpligtend.

  • ʼn Kandidaat wat sy eie werk by hierdie afdeling inskryf, moet dit self voorsing. Kan ook as ’n duet gesing word.

  • ʼn Beëdigde verklaring dat die komposisie die kandidaat se eie werk is, moet tydens beoordeling aan die afdelingshoof voorgelê word.

  • Bladmusiek moet ook voor die tyd aan die beoordelaar voorgelê word. ‘n Partituur met slegs die melodielyn en akkoordprogressie is aanvaarbaar.


V 133 Graad 7 Tydsduur 4 minute Eie Keuse

V 134 Graad 8 Eie keuse

V 135 Graad 9 Eie keuse

V 136 Graad 10 Eie keuse

V 137 Graad 11 Eie keuse

V 138 Graad 12 Eie keuse

V 139 Volwassenes Eie keuse
17.4 GOSPEL-AFDELING
LAERSKOOL Tydsduur 3 Minute
V 140 SOLO’S Graad 1 – 3 Eie keuse

V 141 SOLO’S Graad 4 – 6 Eie keuse

V 142 DUO’S Graad 1 – 3 Eie Keuse

V 143 DUO’S Graad 4 – 6 Eie Keuse

V 144 SOLO’S Graad 7 Eie keuse

V 145 DUO’S Graad 7 Eie keuse

V 146 MEERSTEMMIGE SANGGROEP-LAERSKOLE Eie keuse
HOËRSKOOL Tydsduur 4 minute

V 147 SOLO’S Graad 8 Eie keuse

V 148 SOLO’S Graad 9 Eie keuse

V 149 DUO’S Graad 8 Eie keuse

V 150 DUO’S Graad 9 Eie keuse

V 151 SOLO’S Graad 10 Eie keuse

V 152 SOLO’S Graad 11 Eie keuse

V 153 SOLO’S Graad 12 Eie keuse

V 154 DUO’S Graad 10 Eie keuse

V 155 DUO’S Graad 11 Eie keuse

V 156 DUO’S Graad 12 Eie keuse

V 157 MEERSTEMMIGE SANGGROEP-HOëRSKOLE Eie keuse
VOLWASSENES Tydsduur 4 minute
V 158 SOLO’S VOLWASSENES Eie keuse

V 159 DUO’S VOLWASSENES Eie keuse

V 160 MEERSTEMMIGE SANGGROEP-VOLWASSENES Eie keuse

_______________________________________________________________________________



18. KOORSANG

LEES ASSEBLIEF DIE BEPALINGS SOOS HIERONDER UITEENGESIT ASOOK HOOFSTUKKE 3, 4, 5 EN 6 VOORDAT U ENIGE INSKRYWINGS INSTUUR.
18.1 Die minimum aantal koorlede is 20 en die maksimum is 80.

18.2 Koorleiers moet toesien dat kore 30 minute voor die geskeduleerde tyd aanmeld by die verhoogbestuurder anders verbeur hulle die reg om op te tree. Die koor stap op die lui van ‘n klokkie in. Sorg dat u eie koororganiseerder daar is om u te help agter op die verhoog.

18.3 Koorleiers moet toesien dat die opwarmingslokaal in dieselfde toestand agtergelaat word as waarin dit gevind is. Kleuter- Laer- en Hoërskoolkore moet te alle tye onder toesig wees in die lokale wat deur hulle benut word.

18.4 Verhooggordyne word nie oop- en toegetrek voor en na optrede nie.

18.5 Koorbanke word deur die Centurion Kunstefees verskaf.

18.6 Wenke vir koorafrigters:



  • Maak seker dat u keuse van ’n kanon, nie “ontaard” in ’n stemoefening nie.

  • Let baie nou op stemverdelings by meerstemmige liedere sodat sopraan-, alt-, tenoor- en basgedeeltes/verdelings nie vir laerskoolkore aangeleer word nie.

  • ‘n Meerstemmige lied word deurgaans meerstemmig gesing, nie net gedeeltes nie.

  • Alle bladmusiek moet netjies in die volgorde waarvolgens gesing gaan word, geplaas en vooraf ingehandig word. As u van oorspronklike boeke gebruik maak, kan merkers ingeplaas word.

  • U moet self u musiek na afloop van die afdeling by die organiseerder kom haal.

  • Twee leerlinge van u keuse moet agterbly om u toekenning te ontvang na afloop van voltooiing van die afdeling. Leerlinge moet agter die gordyn op die verhoog staan.

  • Heg asb die volgende inligting, (op ‘n briefhoof) voor op u begeleiding aan: Afdelingnommer, Itemnommer, Naam van begeleier, Naam van koorleier,

Naam van skool, Boeknaam, lidnaam & bladsy wat gebruik gaan word.


KOORSANG KLEUTERSKOLE EN LAERSKOLE
V 161 KLEUTERSKOLE Tydsduur 10 minute





n Konsertprogram bestaande uit:




Een (1) Eenstemmige sekulêre lied – eie keuse




Een (1) Gewyde lied – eie keuse




Een (1) Volksliedjie (enige taal) – eie keuse





V 162 GR 1 – 3 Tydsduur 10 minute




n Konsertprogram bestaande uit :






Een (1) Eenstemmige sekulêre lied - eie keuse




Een (1) Gewyde lied - eie keuse




Een (1) Volksliedjie (enige taal) - eie keuse





V 163 GR 4 – 7 GEMENGDE KOOR Tydsduur 15 min
’n Gebalanseerde program met minstens 3 liedjies wat meerstemmig is.


V 165 GRAAD 4 – 7 GEMENGDE KOOR Tydsduur 15 minute


n Konsertprogram bestaande uit:

Een (1) Eenstemmige lied - eie keuse

Een (1) Meerstemmige sekulêrelied - eie keuse

Een (1) Kanon met kontras in tempo en aard - eie keuse OF

Een (1) Meerstemmige gewyde lied met begeleiding/a capella – eie keuse OF

Een (1) Eie keuse meerstemmige volksliedjie (oorspronklike taal)


KOORSANG HOëRSKOLE


V 166 GRAAD 8 - 12 DOGTERS Tydsduur 15 minute


Een (1) Eenstemmige lied - eie keuse

Een (1) Meerstemmige sekulêre lied - eie keuse

Een (1) Kanon - eie keuse

Een (1) Meerstemmige gewyde lied - eie keuse


V 167 GRAAD 8 - 12 GEMENGDE KOOR Tydsduur 15 minute


Een (1) Meerstemmige gewyde lied - eie keuse

Twee (2) Meerstemmige sekulêre werke - eie keuse

Een (1) Volksliedjie in oorspronklike taal - eie keuse





V 168 GRAAD 8 – 12 GEMENGDE KOOR Tydsduur 15 minute


Een (1) Meerstemmige gewyde lied - eie keuse

Een (1) Meerstemmige sekulêre lied - eie keuse

Een (1) Kanon wat verskil in tempo en aard - eie keuse

Een (1) Meerstemmige volksliedjie in oorspronklike taal - eie keuse


KOORSANG VOLWASSENES Tydsduur 15 minute

(Minimum 20 lede; Maksimum 60 lede)

V 169 DAMES - S.A./S.S.A./S.S.A.A. - eie keuse

V 170 HERE - T.B./T.T.B.B. - eie keuse

V 171 GEMENG - S.A.T.B. - eie keuse

V 172 KERKKOOR - S.A.B./S.A.T.B. - a capella - eie keuse

V 173 KERKKOOR - S.A.B./S.A.T.B. - met begeleiding - eie keuse

V 174 VOLKSLIED-SAB/SATB - Begeleiding optioneel/oorspronklike taal-eie

keuse


V 175 KONSERTPROGRAM- ‘n Goed gebalanseerde program van 4 liedere moet

aangebied word, bestaande uit:

een (1) gewyde werk,

twee (2) sekulêre werke en

een (1) volksliedjie (meerstemmig).

















___________________________________________________________________________

19. SANGSPELETJIES

LEES ASSEBLIEF DIE BEPALINGS SOOS HIERONDER UITEENGESIT ASOOK HOOFSTUKKE 3, 4, 5 EN 6 VOORDAT U ENIGE INSKRYWINGS INSTUUR.

19.1 ‘n Sangspeletjie is een lied wat gedramatiseer word met behulp van kostumering. Beweging illustreer die teks van die lied. Let Wel : Slegs een lied word gebruik.

19.2 Sien tydsbeperking op volgende bladsy. L.W. Tydsbeperking sluit op- en afgaantyd in. Groepe wat langer as die voorgeskrewe tyd gebruik, word met ’n simbool gepenaliseer.

19.3 Dekor, in die vorm van groot losstaande uitbouings aan die verhoog of “mure” en “trappe” word nie toegelaat nie. Rekwisiete is egter toelaatbaar.

19.4 Afrigters moet daarop let dat die klem op suiwer sang gelê word en nie noodwendig op kostuums en rekwisiete nie. Die beoordelaar sal egter die geheelindruk beoordeel met sang en musikale vertolking as eerste prioriteit.

19.5 Skole mag van voorafopgeneemde musiek gebruik maak. Skole wat van bogenoemde gebruik maak, sal egter nie bevoordeel word nie. ‘n Basiese klankstelsel word voorsien.

19.6 Daar mag sang op die klankbaan wees.

19.7 Na 10/15 min sal klank gedoof word.



NB: Die groep se stemme moet op die klankbaan wees.
V176 KLEUTERSKOLE : Tydsduur : 5 Minute - Eie keuse

V177 GRAAD 1 TOT GRAAD 3 : Tydsduur : 5 Minute - Eie keuse

V178 GRAAD 4 TOT GRAAD 7 : Tydsduur : 7 Minute - Eie keuse
___________________________________________________________________________

20. REVUE

LEES ASSEBLIEF DIE BEPALINGS SOOS HIERONDER UITEENGESIT ASOOK HOOFSTUKKE 3, 4, 5 EN 6 VOORDAT U ENIGE INSKRYWINGS INSTUUR.

20.1 Let op na tydsbeperking. Dit sluit opstel en ontruiming van die verhoog in. Groepe wat tyd oorskry sal met ’n simbool gepenaliseer word.

20.2 Enige taal of kombinasie van tale kan gebruik word.

20.3 Begeleiding van liedere kan met klavier of ander instrumente geskied. Die gebruik van klankbane (“backtrax”) word aanbeveel. ‘n Keurspel van liedere word toegelaat, maar moet ‘n “sentrale tema” vorm en die tydsduur mag nie oorskry word nie. Dit moet die groep se stemme op die klankbaan wees.

20.4 Sang moet van ‘n hoë standaard en suiwer wees. Tweestemmige sang sal ‘n bonus wees.

20.5 Die choreografie moet die musiek komplimenteer, stylvol en gepas wees. Oorspronklikheid van die bewegings behoort hoë prioriteit te geniet.



20.6 Kostumering moet netjies, eenvormig, gepas en aanskoulik wees.

REVUE

V179 Gr 1 - 4 Tydsduur : 10 minute

V180 Gr 5 - 7 Tydsduur : 15 minute

V181 Gr 8 - 12 Tydsduur : 15 minute

V182 Oop Tydsduur : 20 minute





1   2   3   4   5   6   7


Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©atelim.com 2016
rəhbərliyinə müraciət