Ana səhifə

Daar behoort nie meer donderstroms te wees nie maar tog is daar nog steeds donderweer en weerlig. (2)


Yüklə 325.5 Kb.
tarix26.06.2016
ölçüsü325.5 Kb.
Hoofstuk 15




Daar behoort nie meer donderstroms te wees nie maar tog is daar nog steeds donderweer en weerlig. (2)


  1. (2)


A


B




C


D




E












A


C

B


X





D






C - hy bevrees is.



Nomsa is nog nie terug van die veld af nie. (1)




Sy wil met hom praat. (1)




Hy verwag van sy vrou om uit te gaan en dit reën. (1)


  1. (5)

  1. by.

  2. nat

  3. koue.

  4. reën

  5. waarop



  1. (10)

KOLOM A

KOLOM B

1.

Wat wil Nomsa van Sihpo weet?

J

Wat presies gebeur het toe die …

2.

Wat glo Nomsa nie?

B

Dat die voorvaders goed vir Sipho …

3.

Soos wie sê Sipho klink Nomsa?

C

Die oumense van daardie tyd …

4.

Hoe presies, sê Sipho het die goeie …

G

Hy het die baie geld bo op ‘n krans…

5.

Hoe oud was Nomsa toe die goeie …

I

Ses jaar oud.

6.

Wie was ook in die prentjie …

A

‘n Vrou en ‘n kind.

7.

Wat het met hulle gebeur?

F

Hulle was beroof.

8.

Wat sê Nomsa het die man wat…

E

Haar lewe.

9.

Hoe vang Nomsa Sipho uit dat dit …

H

Hy sê hy het nie die vrou …

10.

Wie sê Nomsa was nie verkeerd …

D

Die oumense.






Sy is lief vir hom. (1)

  1. (30)

  1. hom

  2. wegkom

  3. Nee

  4. dooie

  5. man

  6. self doodgemaak

  7. terugge­kom

  8. van hom af wegbly

  9. ‘n umthakathi

  10. lewendig

  11. gestuur

  12. anders

  13. vandag

  14. geraamte

  15. onder

  16. krans

  17. geeste

  18. spook

  19. donder

  20. buite

  21. hut

  22. hoenderhen

  23. rustig

  24. umsamo

  25. haar

  26. vere

  27. geld

  28. rotslys

  29. baklei

  30. afgeva









‘n Brief. (1)



Sy het hom lief. (1)




As ‘n meisie jou eers wil hê dan kom jy nooit weg nie. (2)





Hy wil Eshowe toe gaan om sy ma te gaan haal want die tradidionele hut is reg en hy kry Nomsa nêrens nie want hy is te bang om alleen te gaan. (4)


  1. (4)

KOLOM A

KOLOM B

1.

Hoe sal hy vir Amazolo…

A

… sê hy is jammer.

2.

Hy is jammer oor die jare se sukkel …

D

…terwyl dit met hom goed …

3.

Hoe kan hy verduidelik…

B

…hoekom hy so lank …

4.

Hy kan nie…

C

…sonder Nomsa gaan nie.




  1. (10)

Zolile,
Ek is die man wat jare gelede 'n siek vrou en haar seuntjie beroof het. Ek het ook 'n man met die naam van Mlenzana doodgemaak toe hy Amazolo se geld wou terugkry.
Ek het jou pa se geraamte gelos onder 'n hoë krans, reg wes van die groot wildevyboom wat jy en ek ken, omtrent 'n halfuur se loop.
Alles wat my dogter (Nomsa) het en is, kom uit die hartseer van jou eerste ma, en

die bloed van Mlenzana. Dit sal altyd tussen julle bly staan.


Sipho.






Huistoe vat. (1)



Hy dink die voorvaders wil hê hy moet alleen gaan. (1)




Sy lê op die bed. Sy hoes in haar slaap. Hy sien die bloed op die kussing. (2)


  1. (10)




4

“Mama.” Hy sien die bloed op haar kussing. “Mama, dis ek, jou kind.”

7

Haar oë gaan oop en sy kyk na hom. Haar hand trek syne na haar gesig toe.

2

“Kyk hier, Mama, sien jy die merk van die amathongo? Ek is jou kind.”

1

“Ek het jou kom haal, terug na jou eie plek toe. Msinga. En dan gaan ek …

6

Amazolo maak haar oë toe. Sy skud haar kop. “Hy het my in die tronk gelos.”

3

“Mama, kyk vir my. Hy is dood. Hy het jou geld probeer terugkry en toe maak …

5

“Sipho?” “Ja. Kom, ons gaan huis toe.”

10

Zolile tel die umakweyane-boog op en sit dit op Amazolo se bors neer.

8

Hy dra Amazolo na die Land-Rover toe en lê haar op die agtersitplek neer, spyt…

9

Hy wil hê sy moet slaap, maar sy wil weer en weer hoor van Mlenzana. En toe…






Vat haar liewer na ‘n plek toe waar sy graag wil wees, ek kan niks doen nie. (1)



Jy het hom mooi gemaak, net soos jou pa.(2)




Sy word op ‘n draagbaar gedra. (1)




C - Niemand vertel vir hulle kinders van die kind wat twee ma’s gehad het nie. (1)




Sy loop enseker na die hut toe en sy weet nie wat sy vir Amazolo gaan sê nie. (2)




Die kind vir Amazolo teruggegee. (1)




So ver as wat sy gery het, het hulle na haar kar gewys en mekaar vertel van die wat sy gesteel het, wat die amathongo nou aan Amazolo teruggegee het. (3)




Sy is bang dat Zolile vir haar kwaad sou wees. (1)




“Ek het gehoor jou ma is hier.” (1)




Thandi vra op haar manier om vergifnis en Amazolo aanvaar dit. (2)




Hy is wie hy is – ‘n mens kan nie ‘n olifant groter maak met ‘n nuwe naam nie. (1)




Om partykeer na die groot huis toe te kom. (1)




C - Dat sy hospitaal toe wil gaan. (1)




Hy gaan Nomsa terugbring, met wie hy gaan trou, en hulle gaan kinders hê wat na Amazolo en Mlenzana sal kyk wanneer hulle amathongo is.(2)




Daar moet nie spore wees tussen die plek en die waarnatoe hy sy pa se skaduwee vat nie. (2)



Zolile sê dat hy sy pa (Mlenzana) na Tugela Ferry toe terugvat, waar hy hoort, en dat Amazolo daar vir hom wag. (5)




Zolile mag met niemand praat nie omdat hy die skaduwee van die dooie persoon moet resprekteer.(2)


  1. (5)

KOLOM A

KOLOM B

1.

Dit gebeur eintlik nie meer nie.

B

Dit het vroeër jare gebeur.

2.

Dit word gedoen as 'n meisie haar nie aan 'n vryer wil steur nie.

A

Die vryer huur iemand huur om haar te vang en na sy huis toe te dra.

3.

Wanneer sy verwagtend is.

C

Hy laat haar mense weet en hy betaal die lobola.

4.

Malandlela var vir haar of sy gaan saamkom.

E

Nomsa weier.

5

Malandlela gryp haar.

D

Malandlela dra haar oor sy skouer agter Zolile aan.






Hy het met te veel dinge gewag tot dit te laat geword het. (2)





Sy pla Zolile en Mlenzana. (1)




Sodat Zolile en Mlenzana se skaduwee kan inklim. (1)




Amazolo hou daarvan as haar mense hulle tradisies volg en dit sal dus uit respek vir haar wees. Zolile laat Nomsa van vroeg af verstaan dat hulle ‘n tradisionele lewe gaan lei. (2)



Sy is skaam en dit is hoe dit hoort. (2)




Zolile en Nomsa gaan binnekort trou. (1)




Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©atelim.com 2016
rəhbərliyinə müraciət