Ana səhifə

Centurion kunstefees die vyf en dertigste jaarlikse


Yüklə 0.5 Mb.
səhifə5/7
tarix27.06.2016
ölçüsü0.5 Mb.
1   2   3   4   5   6   7

D 324 Gr. 7 240 min English Home Language

D 325 Gr. 7 240 min English Additional Language
D 326 Gr. 4-6 240 min English Home Language

D 327 Gr. 4-6 240 min English Additional Language
INSTRUMENTALE AFDELING

15. KLASSIEKE MUSIEK

LEES ASSEBLIEF DIE BEPALINGS SOOS HIERONDER UITEENGESIT ASOOK HOOFSTUKKE 3, 4, 5 EN 6 VOORDAT U ENIGE INSKRYWINGS INSTUUR.

DIE INSTRUMENTALE AFDELING BESTAAN UIT ’N JUNIOR- EN SENIOR AFDELING. GEBRUIK ASB. APARTE INSKRYWINGSVORMS VIR DIE AFDELINGS.
15.1 BEPALINGS

15.1.1 In hierdie afdeling word nie bepaalde werke voorgeskryf nie, maar wel ‘n spesifieke standaard met ‘n keuse van werke wat uit die verskillende historiese tydperke in die musiekgeskiedenis dateer. ‘n Werk wat deur ‘n kandidaat aangebied word, moet van min of meer dieselfde standaard wees as werke wat deur erkende musiek-eksameninstansies vir hul betrokke eksamens voorgeskryf word. n Kandidaat se skoolgraad is dus glad nie ter sprake nie! ‘n Kandidaat wat vir ‘n oop afdeling inskryf, moet werk lewer bokant dié van Graad 8! (Solo-items: sien punt 14.1.13)

15.1.2 Kandidate wat werke gememoriseerd aanbied, sal bevoordeel word.

15.1.3 Geen deelnemer mag dieselfde werk in meer as een afdeling aanbied nie - uitvoeringsprogramme ingesluit. Geen deelnemer mag 2 jaar na mekaar vir dieselfde graad of ouderdom inskryf nie.

15.1.4 ‘n Ware kopie van werk/werke wat voorgedra word, moet voorgelê word. By uitvoeringsprogramme moet al die werke ook bymekaar ingehandig word vir beoordeling.

15.1.5 Sien Hoofstuk 6 by Algemene Bepalings.

15.1.6 Musiek vir die snelstudie-afdeling moet 48 uur voor die vasgestelde tyd by die afdelingshoof afgehaal word. Die musiek bly die eiendom van die Centurion Kunstefees en moet dus in dieselfde toestand waarin dit ontvang is, terugbesorg word.

15.1.7 Kandidate wat ‘n werk/werke inskryf vir die Komposisie Afdeling, moet hul werk/e



48 uur voor beoordeling aan die afdelingshoof oorhandig. Indien nie, sal ‘n kandidaat gediskwalifiseer word. Kandidate hoef nie self hul komposisie voor te dra nie. ‘n Beëdigde verklaring dat die werk die kandidaat se eie is, moet die werk vergesel.

15.1.8 Kandidate moet voorsiening maak vir hul eie begeleiers en musiekstaanders.

15.1.9 Waar ensemble-groepe uit minder as vyf (5) lede bestaan, moet alle deelnemers se name op die inskrywingsvorm verskyn.

15.1.10 By afdelings 23 tot 33 moet ‘n duidelike, volledige orkespartituur aan die beoordelaar voorgelê word. Mate moet ook gemerk wees en alle stempartye moet gelyktydig gelees kan word. Indien geen partituur voorgelê word nie, sal kandidate gediskwalifiseer word. ’n CD-opname mag gebruik word om bv. ’n klavier te vervang. Die slagorkes mag egter nie klakkeloos die opname dupliseer nie, maar moet ’n interessante verwerking daarvan gee.

15.1.11 By duo’s, trio’s, kwartette ens. moet ’n kopie, waar al die stempartye gelyktydig gelees kan word, voorgelê word vir beoordeling.

15.1.12 DIE AFDELINGSHOOF MOET VROEGTYDIG IN KENNIS GESTEL



WORD INDIEN ‘N DEELNEMER AFWESIG GAAN WEES.

15.1.13 Minimumstandaard vir solo-items volgens ouderdom. Dit wil sê



ouderdom en musiekeksamenstandaard.

6 jaar en onder Geen minimum

8 jaar en onder Voor Gr 1

10 jaar en onder Gr 1

12 jaar en onder Gr 2

14 jaar en onder Gr 3

16 jaar en onder Gr 4

18 jaar en onder Gr 5

Oop Gr 6 en hoër

15.1.14 Tensy anders vermeld, kan enige van die onderstaande instrumente aan die Kunstefees deelneem:

A - Klavier/Elektroniese Klawerbord

B - Viool

C - Altviool

D - Tjello

E - Dwarsfluit

F - Fagot

G - Klarinet

H - Harp


I - Blokfluit

J - Koperblaasinstrumente (Meld instrument)

K - Kitaar

L - Slagwerk

N - Kontrabas

O - Orrel

Q - Hobo

15.1.15 Sien riglyne vir die nuwe Avant-garde-afdeling by punt 87.

Voorbeelde:

M 20 A (Klavier/Klawerbord - Barok - Gr 3)

M 12 B (Viool - Vroeë Tydperk - Gr 6)

M 191 L (Ritmiese Slagwerk - Gr 4 & 5)


15.2 TROFEë

Kandidate mag vir elke afdeling inskryf. Om egter te kwalifiseer vir enige van die trofeë (verwys na Hoofstuk 8), moet onderwysers en kandidate op die volgende let:



15.2.1 Algehele wenner - klavier

  • Bonnie Osterhoff Wisseltrofee - Beste prestasie (Dogter)

  • Davel Skild - Algehele Wenner Voor Gr 1 - Gr 4 klavier

  • Adel Klerck Wisseltrofee - Algehele Wenner Gr 5 - 8 klavier

  • Dawie Fourie Wisseltrofee - Algehele Individuele Wenner Klavier Seuns

  • Christina Potgieter Wisseltrofee - Wenner Concerto

  • C & M Lombard Wisseltrofee - Algehele Wenner 12 jr & onder

Kriteria vir bogenoemde trofeë

15.2.1.1 Deelname aan ‘n minimum van drie (3) solo-items is verpligtend. Die konsertprogram, concerto, sonate/sonatina, bladlees en snelstudie is hierby uitgesluit.

15.2.1.2 Plus deelname aan enige een van die volgende: konsertprogram; concerto, sonate óf sonatina.

15.2.1.3 Plus deelname aan óf snelstudie óf bladlees.

Indien ‘n kandidaat bogemiddeld presteer in enige vyf (5) items, kan die toekenning van trofeë berus op die besluit van die beoordelaar, met die verstandhouding dat daar wel een A+ toegeken is.

15.2.1.4 Die concerto-trofee vereis deelname aan ‘n concerto plus enige ander drie (3) instrumentale items, met die verstandhouding dat daar wel een A+ toegeken is.



L.W. ‘n Vyfde solo-item kan punt 14.2.1.2 vervang.

15.2.2 Algehele wenners - ander instrumente

L/Skool Wierdapark Wisseltrofee - Algehele wenner Strykinstrumente

Grové Wisseltrofee - Beste Kitaarspeler

Genis Wisseltrofee - Algehele wenner Houtblaasinstrumente

Izak Davel Wisseltrofee - Beste Violis

Kriteria vir bogenoemde trofeë

15.2.2.1 Deelname aan ‘n minimum van twee solo-items is verpligtend. Die konsert-program, concerto, sonate of sonatina, bladlees en snelstudie is hierby uitgesluit.



Plus

15.2.2.2 Deelname aan enige een van die volgende items: konsertprogram, concerto, sonatina of sonate.



Plus

15.2.2.3 Deelname aan óf snelstudie óf bladlees.

15.2.2.4 Indien ‘n kandidaat bogemiddeld presteer in enige vier (4) items, kan die toekenning van ‘n trofee berus op die besluit van die beoordelaar, met verstandhouding dat daar wel een A+ toegeken is.

L.W. ‘n Vierde solo-item kan punt 14.2.2.2 vervang.

15.2.3 Beste Instrumentalis Trofee - Kultuurraad Wisseltrofee

Kriteria vir bogenoemde trofee

15.2.3.1 Die wen van hierdie trofee vereis deelname aan twee (2) of meer instrumente, op grond van ‘n eerste (1ste) en tweede (2de) instrument.

15.2.3.2 Die eerste instrument vereis deelname aan enige drie items.

15.2.3.3 Die tweede instrument vereis deelname aan enige twee items.



15.2.4 Trofeë vir verdienstelike en belowende kandidate.

1 Laerskool Fleur Wisseltrofee - Verdienstelike Seunspianis

- Voorskool - Gr 3

2 Elkmar Wisseltrofee - Belowendste Kitaarkandidaat

3 Hoërskool Centurion Musieksentrum Wisseltrofee – Besondere

Pianistiese Virtuositeit

4 Edumusic Wisseltrofee - Belowendste Pianis - Gr 8

5 Beoordelaarsprys - Beste uitvoering van ‘n Suid-Afrikaanse

komposisie (kontantprys)

6 Bertha le Roux Wisseltrofee - Beste uitvoering van ’n Eksperimentele

Avant-garde komposisie

Kriterium vir bogenoemde trofeë:

Die beoordelaar bepaal die wenners.



15.2.5 Hoogste Puntetellingtrofeë

1 Kobus Keyter Wisseltrofee - Hoogste gemiddelde puntetelling vir

skole

2 Sandra Smith Wisseltrofee - Hoogste gemiddelde puntetelling vir



ateljees

Die volgende kriteria word in aanmerking geneem:

15.2.5.1 Slegs leerlinge verbonde aan die instansie wat afgerig word deur afrigters betrokke en werksaam by die instansie, se inskrywings mag in aanmerking kom vir die eindpuntetelling.

15.2.5.2 ‘n Minimum van 20 inskrywings word vereis.

15.2.5.3 Alle simbole word in aanmerking geneem met die verstandhouding dat daar een A+ toegeken is.

15.2.5.4 Kandidate wat buite hul afdeling deelneem (om watter rede ookal), sal nie in ag geneem word nie.

15.3 SOLO’S – VOLGENS MUSIEKEKSAMENGRAAD

Die volgende historiese indeling van styltydperke dien slegs as hulpmiddel. Daar kan ook van die standpunt uitgegaan word dat ‘n bepaalde werk volgens komposisiestyl ingedeel kan word. ‘n Werk hoef dus nie noodwendig volgens komponis in een van hierdie afdelings gekategoriseer te word nie – veral met betrekking tot die musiek van die twintigste eeu.



JUNIOR AFDELING

LEES ASSEBLIEF DIE BEPALINGS SOOS HIERONDER UITEENGESIT ASOOK HOOFSTUKKE 3, 4, 5 EN 6 VOORDAT U ENIGE INSKRYWINGS INSTUUR.

1. Nuwelinge (beginners)



Onder nuwelinge/beginners word verstaan dat dit die kandidaat se eerste jaar van onderrig en eerste optrede is.

(Geen kandidaat mag twee (2) jaar na mekaar vir die afdeling inskryf nie.)

M1 - 6 jaar en onder

M2 - 7 en 8 jaar

M3 - 9 en 10 jaar

M4 - 11 en 12 jaar

2. Vroeë Tydperk 3. Barok Tydperk

(Voor 1600) (± 1600 - 1750)

M5 - Nuwelinge M16 - Nuwelinge

M6 - Voor Gr 1 M17 - Voor Gr 1

M7 - Gr 1 M18 - Gr 1

M8 - Gr 2 M19 - Gr 2

M9 - Gr 3 M20 - Gr 3

4. Klassieke Tydperk 5. Romantiese Tydperk

(±1750 - 1820) (±1820 - 1900)

M27 - Nuwelinge M38 - Nuwelinge

M28 - Voor Gr 1 M39 - Voor Gr 1

M29 - Gr 1 M40 - Gr 1

M30 - Gr 2 M41 - Gr 2

M31 - Gr 3 M42 - Gr 3

6. 20ste Eeuse Tydperk

(± 1920…) Suid Afrikaanse komponiste uitgesluit.

M55 - Nuwelinge

M56 - Voor Gr

M57 - Gr 1

M58 - Gr 2

M59 - Gr 3

7. Suid Afrikaanse Komponiste 8. Studie

M66 - Nuwelinge M77 - Nuwelinge

M67 - Voor Gr 1 M78 - Voor Gr 1

M68 - Gr 1 M79 - Gr 1

M69 - Gr 2 M80 - Gr 2

M70 - Gr 3 M81 - Gr 3

9. Tradisioneel

Het slegs betrekking op houtblasers, koperblasers en strykers.

M88 - Nuwelinge

M89 - Voor Gr 1

M90 - Gr 1

M91 - Gr 2

M92 - Gr 3


10. Uitvoeringsprogram

Die program moet uit ‘n goed gebalanseerde verskeidenheid van 3 werke bestaan, wat uit drie musiektydperke dateer. Minstens een werk moet deur ‘n moderne komponis wees. Geen werk mag ooreenstem met werke wat in ander items aangebied word nie.

Let asb. op die maksimum tydsduur ter sprake.

M99 - 8 jaar en onder - 10 minute

M100 - 10 jaar en onder - 10 minute

M101 - 12 jaar en onder - 10 minute

11. Concerto

M106 - 8 jaar en onder - 1 beweging

M107 - 10 jaar en onder - 1 beweging

M108 - 12 jaar en onder - 1 beweging

12. Sonatina

M113 - 8 jaar en onder - enige 2 bewegings

M114 - 10 jaar en onder - enige 2 bewegings

M115 - 12 jaar en onder - enige 2 bewegings

13. Snelstudie 14. Bladlees

Let asseblief op na paragraaf 1.6 by Bepalings.

M122 - Voor Gr 1

M123 - Gr 1 M132 - Gr 1

M124 - Gr 2 M133 - Gr 2

M125 - Gr 3 M134 - Gr 3

15. Duet

M141 - 8 jaar en onder M147 - Laerskole (Junior)

M142 - 10 jaar en onder M148 - Laerskole (Senior)

M143 - 12 jaar en onder M149 - Laerskole (gemeng)

M153 - Hoër- en Laerskole (Gemeng)

16. Een klavier (6 hande)

M155 - 6 jaar en onder

M156 - 8 jaar en onder

17. Een klavier (8 hande)

M157 - 6 jaar en onder

M158 - 8 jaar en onder

18. Twee klaviere (Vier hande)

M159 - 8 jaar en onder

M160 - 10 jaar en onder

M161 - 12 jaar en onder

19. Twee klaviere (Agt hande)

M166 - 8 jaar en onder

M167 - 10 jaar en onder

M168 - 12 jaar en onder

M172 - Laerskole (Junior)

M173 - Laerskole (Senior)

20. Onderwyser/Ouer en kind (Duet of 2 klaviere)

M178 - 6 jaar en onder

M179 - 8 jaar en onder

M180 - 10 jaar en onder

M181 - 12 jaar en onder

21. Trio’s

M182 - 8 jaar en onder

M183 - 10 jaar en onder

M184 - 12 jaar en onder

M188 - Laerskole (Junior)

M189 - Laerskole (Senior)

22. Snaarkwartet - kwintet (enige kombinasie)

M194 - Laerskole (Junior)

M195 - Laerskole (Gemeng)



Voeg asb. ‘n duidelike lettertoewysing by volgende items.

Bv I= Blokfluite
23. Ensemble (enige kombinasie - 3 tot 9 deelnemers)

M200 - Laerskole

24. Familie-ensemble

Junior-/Senior afdeling

M204 - enige kombinasie en/of ouderdom

25. Simfoniese-ensemble (sien bepaling 14.1.1)

M205 - enige kombinasie en/of ouderdom

26. Jeug-, Militêre- of koperblaasorkes

M206 - Laerskole

27. Klaviersolo’s : Junior/Seniorafdeling : SOLO’S - VOLGENS OUDERDOM

M210 - Skole vir Spesiale Onderwys

M211 - Skole vir Buitengewone Onderwys

Leesparagraaf 15.1.1 en 15.1.10 by bepalings. Grade is volgens Onderwysgrade.

28. Ritmiese Slagwerk

M212 - Kleuterskole 4 - 5 jr

M213 - Kleuterskole 5 - 6 jr

M214 - Kleuterskole 6 - 7 jr

M215 - Laerskole Gr 1 - 3

M216 - Laerskole Gr 4 – 5

M217 - Laerskole Gr 6 - 7

29. Melodiese Slagwerk

M220 - Kleuterkole

M221 - Laerskole

30. Ritmiese- en Melodiese Slagwerk

M223 - Kleuterskole

M224 - Laerskole

31. Orff-Ensemble

M226 - Kleuterskole

M227 - Laerskole

32. Boere-orkes

M229 - Laerskole

33. Tromkombinasie

M240 - Laerskole

34. Vroeë Tydperk 35. Barok Tydperk

M243 - 8 jaar en onder M250 - 8 jaar en onder

M244 - 10 jaar en onder M251 - 10 jaar en onder

M245 - 12 jaar en onder M252 - 12 jaar en onder

36. Klassieke Tydperk 37. Romantiese Tydperk

M257 - 8 jaar en onder M264 - 8 jaar en onder

M258 - 10 jaar en onder M265 - 10 jaar en onder

M259 - 12 jaar en onder M266 - 12 jaar en onder

38. Impressionistiese Tydperk 39. Moderne Tydperk

M271 - 8 jaar en onder M278 - 8 jaar en onder

M272 - 10 jaar en onder M279 - 10 jaar en onder

M273 - 12 jaar en onder M280 - 12 jaar en onder

40. Suid-Afrikaanse Komponiste 41. Studie

M285 - 8 jaar en onder M292 - 8 jaar en onder

M286 - 10 jaar en onder M293 - 10 jaar en onder

M287 - 12 jaar en onder M294 - 12 jaar en onder

42. Tradisioneel- Het betrekking op Strykers, Hout- en Koperblasers

M299 - 8 jaar en onder

M300 - 10 jaar en onder

M301 - 12 jaar en onder
SENIOR AFDELING

LEES ASSEBLIEF DIE BEPALINGS SOOS HIERONDER UITEENGESIT ASOOK HOOFSTUKKE 3, 4, 5 EN 6 VOORDAT U ENIGE INSKRYWINGS INSTUUR.
44. Vroeë Tydperk(Voor 1600) 45. Barok Tydperk(±1600-1750)

M10 - Gr 4 M21 - Gr 4

M11 - Gr 5 M22 - Gr 5

M12 - Gr 6 M23 - Gr 6

M13 - Gr 7 M24 - Gr 7

M14 - Gr 8 M25 - Gr 8

M15 - Oop M26 - Oop

46. Klassieke Tydperk 47. Romantiese Tydperk

M32 - Gr 4 M43 - Gr 4

M33 - Gr 5 M44 - Gr 5

M34 - Gr 6 M45 - Gr 6

M35 - Gr 7 M46 - Gr 7

M36 - Gr 8 M47 - Gr 8

M37 - Oop M48 - Oop

48. Impressionistiese Styl 49. 20ste Eeuse Tydperk

M49 - Gr 4 M60 - Gr 4

M50 - Gr 5 M61 - Gr 5

M51 - Gr 6 M62 - Gr 6

M52 - Gr 7 M63 - Gr 7

M53 - Gr 8 M64 - Gr 8

M54 - Oop M65 - Oop

50. Suid-Afrikaanse Komponiste 51. Studie

M71 - Gr 4 M82 - Gr 4

M72 - Gr 5 M83 - Gr 5

M73 - Gr 6 M84 - Gr 6

M74 - Gr 7 M85 - Gr 7

M75 - Gr 8 M86 - Gr 8

M76 - Oop M87 - Oop

52. Tradisioneel : Slegs betrekking op houtblasers, koperblasers en strykers.

M93 - Gr 4

M94 - Gr 5

M95 - Gr 6

M96 - Gr 7

M97 - Gr 8

M98 - Oop

53. Uitvoeringsprogram

Die program moet uit ‘n goed gebalanseerde verskeidenheid van 3 stukke bestaan, wat uit drie musiektydperke dateer. Minstens een werk moet deur ‘n moderne komponis wees. Werke mag nie ooreenstem met werke wat in ander items aangebied word nie.

Let asb. op die maksimum tydsduur ter sprake.

M102 - 14 jaar en onder - 12 minute

M103 - 16 jaar en onder - 15 minute

M104 - 18 jaar en onder - 20 minute

M105 - Oop - 20 minute

54. Concerto

M109 - 14 jaar en onder - 1 beweging

M110 - 16 jaar en onder - 1 beweging

M111 - 18 jaar en onder - 1 beweging

M112 - Oop - 2 bewegings

55. Sonatina

M116 - 14 jaar en onder - enige 2 bewegings

M117 - 16 jaar en onder - volledige sonatina

56. Sonate

M118 - 14 jaar en onder - minimum 2 bewegings

M119 - 16 jaar en onder - minimum 2 bewegings

M120 - 18 jaar en onder - minimum 2 bewegings

M121 - Oop - volledige sonate

57. Snelstudie 58. Bladlees

Let op paragraaf 14.1.6 by bepalings

M126 - Gr 4 M135 - Gr 4

M127 - Gr 5 M136 - Gr 5

M128 - Gr 6 M137 - Gr 6

M129 - Gr 7 M138 - Gr 7

M130 - Gr 8 M139 - Gr 8

M131 - Oop M140 - Oop

59. Duo

M144 - 14 jaar en onder M150 - Hoërskole (Junior)

M145 - 16 jaar en onder M151 - Hoërskole (Senior)

M146 - 18 jaar en onder M152 - Hoërskole (Gemeng)

M153 - Hoër- en Laerskole (Gemeng)

M154 - Oop

60. Twee klaviere (Vier hande)

M162 - 14 jaar en onder

M163 - 16 jaar en onder

M164 - 18 jaar en onder

M165 - Oop

61. Twee klaviere (Agt hande)

M169 - 14 jaar en onder

M170 - 16 jaar en onder

M171 - 18 Jaar en onder

M174 - Hoërskole (Junior)

M175 - Hoërskole (Senior)

M176 - Gemeng

M177 - Oop

62. Trio’s

M185 - 14 jaar en onder

M186 - 16 jaar en onder

M187 - 18 jaar en onder

M190 - Hoërskole (Junior)

M191 - Hoërskole (Senior

M192 - Gemeng

M193 - Oop

63. Snaarkwartet - kwintet (enige kombinasie)

M196 - Hoërskole (Junior)

M197 - Hoërskole(Gemeng

M198 - Leerkrag en leerlinge (Gemeng)

M199 - Oop

Voeg asb. ‘n duidelike lettertoewysing by volgende items : Bv. I = Blokfluite

64. Ensemble (enige kombinasie - 3 tot 9 deelnemers)

M201 - Hoërskole

M202 - Gemeng

M203 - Oop

Sien paragraaf 15.1.1 in bepalings

65. Familie-ensembleJunior-/Seniorafdeling

M204 - enige kombinasie en/of ouderdom

66. Simfoniese-ensemble

M205 - enige kombinasie en/of ouderdom

67. Jeug-, Militêre- of koperblaasorkes

M207 - Hoërskole

M208 - Gemeng

M209 - Oop

68. Klaviersolo’s - Junior/Seniorafdeling

M210 - Skole vir Spesiale Onderwys

M211 - Skole vir Buitengewone Onderwys

69. Ritmiese Slagwerk

Let op paragraaf 14.1.9 by bepalings. Hierdie grade is volgens Onderwysgrade.

M218 - Hoërskole (Junior) M219 - Hoërskole (Gemeng)

70. Melodiese Slagwerk. Let op paragrawe 14.1.1 en 14.1.9 bepalings

M222 - Hoërskole

71. Ritmiese- en Melodiese Slagwerk

M225 - Hoërskole

72. Orff-Ensemble

M228 - Hoërskole

73. Boere-orkes

M230 - Hoërskole

M231 - Enige ouderdoms kombinasie

M232 - Oop

74. Harmonisasie

Leerlinge wat vir hierdie item wil inskryf, moet asb. daarop let dat hierdie item onder toesig geskied. Die lokaal en die tyd sal in die program aangedui word.

Wenners sal ‘n week later bekend gemaak word.

M233 - Gr 5

M234 - Gr 6

M235 - Gr 7

75. Komposisie (enige instrument asook vokaal)

M236 - 14 jaar en onder

M237 - 16 jaar en onder

M238 - 18 jaar en onder

M239 - Oop

76. Trom-kombinasie

M241 - Hoërskole

M242 - Oop



SOLO’S - VOLGENS OUDERDOM. Sien paragraaf 14.1.13 by bepalings

77. Vroeë Tydperk 78. Barok Tydperk

M246 - 14 jaar en onder M253 - 14 jaar en onder

M247 - 16 jaar en onder M254 - 16 jaar en onder

M248 - 18 jaar en onder M255 - 18 jaar en onder

M249 - Oop M256 - Oop

79. Klassieke Tydperk 80. Romantiese Tydperk

M260 - 14 jaar en onder M267 - 14 jaar en onder

M261 - 16 jaar en onder M268 - 16 jaar en onder

M262 - 18 jaar en onder M269 - 18 jaar en onder

M263 - Oop M270 - Oop

81. Impressionistiese Tydperk 82. Moderne Tydperk

M274 - 14 jaar en onder M281 - 14 jaar en onder

M275 - 16 jaar en onder M282 - 16 jaar en onder

M276 - 18 jaar en onder M283 - 18 jaar en onder

M277 - Oop M284 - Oop

83. Suid Afrikaanse Komponiste 84. Studie

M288 - 14 jaar en onder M295 - 14 jaar en onder

M289 - 16 jaar en onder M296 - 16 jaar en onder

M290 - 18 jaar en onder M297 - 18 jaar en onder

M291 - Oop M298 - Oop

85. Tradisioneel-Slegs betrekking op Strykers, Hout- en Koperblasers

M302 - 14 jaar en onder

M303 - 16 jaar en onder

M304 - 18 jaar en onder

M305 - Oop



0F

86. Eie Keuse (Nie uitvoerend /eksamen gerig nie.

M306 - 14 jaar en onder

M307 - 16 jaar en onder

M308 - 18 jaar en onder

M309 - Oop

15.4 AVANT- GARDE

Riglyne

1   2   3   4   5   6   7


Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©atelim.com 2016
rəhbərliyinə müraciət