Ana səhifə

Centurion kunstefees die vyf en dertigste jaarlikse


Yüklə 0.5 Mb.
səhifə6/7
tarix27.06.2016
ölçüsü0.5 Mb.
1   2   3   4   5   6   7

15.4.1. Wat is Avant-garde?

Die term Avant-garde verwys na mense of werke wat nuut of eksperimenteel is, veral in kuns, kultuur en politiek. Avant-garde verskuif die grense van wat voorheen aanvaarbaar was in die kunste, musiek en die realiteit. Avant-garde kan ook beskryf word as:

“… any art work or style which at a given point in time is considered to be experimental and/or advance in technique can be regarded as avant-garde”.

15.4.2. Vereistes:

Werke moet kom uit gepaste komposisies van Amerikaanse avant-garde/eksperimentele komponiste van die jare ±1960 -1985.



15.4.3. Komposisietegnieke:

Komposisietegnieke wat in so ‘n werk teenwoordig moet wees, sluit in:



  • Uitgebreide tegnieke – enige aantal voordragmetodes op die klavier wat uniek, innoverend of soms as ongehoord beskryf kan word. Dit kan selfs onkonvensionele voordragmetodes soos toonklosse insluit.

  • Inkorporering van toonlere in werk wat nie majeur of mineur van aard is nie.

  • Die gebruik van klank wat nie deur die instrument self voortgebring word nie. Dit sluit in ‘n boek wat val, klop op die houtdele van die klavier, die klap van ‘n ritmiese patroon of selfs die speel van ‘n ritmiese patroon met ‘n lepel op ‘n glas met water.

  • Speel met ‘n duidelike verontagsaming van aanvaarde musikale kontrole (toonhoogte, lengte en dinamiek).

15.4.4. Sluit die volgende tipe werke uit wanneer ‘n voordragwerk gekies word:

  • Elektroniese musiek

  • Musique concrete

  • 12-toon / seriële musiek

  • Enige populêre 20e eeuse genres insluitende jazz, rock, fusion, heavy metal

  • Nie-westerse musiekstrominge en New Age-musiek

  • Minimalisme

  • Die Europese Avant-garde beweging

  • Komposisies vir ‘n voorbereide klavier

  • Komposisies vir kassetband en klavier

  • Rekenaargeskepte musiek

  • Impressionisme

  • Ekspressionisme

  • Nieu-klassisme

  • Pointillisme

  • Geen Avant-garde komposisies vir ander instrumente nie, slegs klavier.

Hierby word komponiste uitgesluit wat met bogenoemde strominge verbind word.

15.4.5. Moontlike repertoire om uit te kies of om aan te skaf:

15.4.5.1 Die Contempo Series (onder redaksie van Mary Elizabeth Clark). Hierdie reeks bevat werke deur ‘n wye verskeidenheid Amerikaanse komponiste wat verskeie avant-garde komposisietegnieke gebruik het.



  • Contempo I

  • Contempo 2

  • Contempos in Crimson

  • Contempos in Jade

  • Contempos in Orchid

  • Contempos in Sapphire

  • In the Mode

15.4.5.2 Walter and Carol Noona

  • The Contemporary Performer Series: Volume 1- 4

  • The Young Pianist Series: Piano Book Primer Level and Level 1

  • The Mainstreams in Music Series: The Pianist, Phase 1 and 2

15.4.5.3 George Anson: New Directions

15.4.5.4 Norman Dello Joio: Suite for the Young

15.4.5.5 Samuel Adler: Gradus I and 2 Book 2 (meer gevorderd)

15.4.5.6 Adventures in Time & Space Vol I(Uitgewer:Schmitt,Hall,McClearyCo)

15.4.5.7 B Edward: American Composers of Today (23 Piano Pieces)

15.4.5.8 Stephen Covello:The Little Avant-Garde:Piano Method for Pre-schoolers

15.4.5.9 Die volgende boek kan as verwysing gebruik word: Ellen Thompson:

Teaching and Understanding Contemporary Piano Music.
15.5 KRITERIA VIR DIE KEUSE EN GRADERING VAN REPERTOIRE

15.5.1 Tegniese Vereistes:

Net soos in tradisionele style, beïnvloed die tegniese vaardighede van ‘n werk die keuse van ‘n voordragwerk vir ‘n kandidaat. Let asseblief op die volgende tegniese vaardighede waaroor ‘n kandidaat moet beskik om ‘n avant-garde werk te kan voordra.


  • Glissandi

  • Spesiale pedaal-effekte

  • Klosakkoorde

  • Aleotoriese tegnieke

  • Spesiale effekte wat binne-in die klavier uitgevoer word

  • Die klop van ritmiese patrone op die hout van die klavier

  • Verskei kombinasies van bogenoemde

15.5.2 Die fisiese bou van die kanditaat:

Die fisiese bou van die kandidaat speel ‘n baie belangrike rol in die gradering van avant-garde werke, veral waar uitgebreide registers gebruik word. Onderwysers moet leerlinge se armlengte in ag neem waar ekstreme registers gebruik word.

15.5.3 Koördinasie:

‘n Werk kan soms maklik lyk om uit te voer, maar dit kan egter baie moeilik wees waar ingewikkelde hand- en voetkoördinasie van die pianis vereis word. Soms moet klosakkoorde saam met pedaal gespeel word. Daar word ook soms vereis dat glissandi op die oop snare gespeel moet word, of dalk selfs ‘n kombinasie van bogenoemde.

15.5.4 Musikale Vereistes:

Musikale vereistes speel ‘n mindere rol waar werke in die avant-garde gegradeer moet word. Daar is egter ‘n groter element van kreatiwiteit teenwoordig en dit moet van die begin af ontgin word, desnieteenstaande die moeilikheidsgraad van die werk.

15.5.5 Tempo:

Tempo in avant-garde musiek speel ‘n taamlike belangrike rol by die gradering van werke. Veral in werke wat klosakkoorde, aleotoriese tegnieke en glissandi vereis. Hier moet ‘n mens kyk na die pianis se koördinasie en sy /haar ontwikkelingsvlak. Jong pianiste sukkel om klosakkoorde en glissandi teen ‘n vinnige tempo te speel. Kies dus die werk vir u kandidaat met sorg.

15.5.6 Nootwaardes:

Leerlinge hanteer langer nootwaardes makliker as kort note. Met langer nootwaardes het die leerling meer tyd om vooruit te lees en daarom kan hul meer akkuraat speel. Dus kan werke met langer nootwaardes as makliker gegradeer word. Hierdie aspek van avant-garde musiek stem dus ooreen met die gradering van meer tradisionele musiek.

15.5.7 Akkoordstrukture:

Akkoordstuktuur speel ‘n belangrike rol in alle musiek. In avant-garde musiek word hierdie bousteen verder ontgin met die invoeging van klosakkoorde. Onderwysers moet let op die kandidaat se handgrootte wanneer werke gegradeer en gekies word. Kyk dus ook na die lengte van ‘n kandidaat se voorarm, want soms is daar klosakkoorde wat met die voorarm gerol moet word. Onthou dat indien die kandidaat se hand- en voorarmspan te klein is, ‘n werk nie suksesvol uitgevoer kan word nie.

M310 - 6 jaar en onder

M311 - 8 jaar en onder

M312 - 10 jaar en onder

M313 - 12 jaar en onder

Hierdie afdeling sal jaarliks uitgebrei word na gelang van belangstelling.

______________________________________________________________________________



INSTRUMENTALE AFDELING

16. LIGTE MUSIEK

LEES ASSEBLIEF DIE BEPALINGS SOOS HIERONDER UITEENGESIT ASOOK HOOFSTUKKE 3, 4, 5 EN 6 VOORDAT U ENIGE INSKRYWINGS INSTUUR.

Hierdie is ‘n aparte afdeling van die Musiekafdeling en moet asb. op aparte inskrywingsvorms voltooi word.

Die afdeling bestaan uit ’n junior- en seniorafdeling wat as volg ingedeel word:



Juniorafdeling: Seniorafdeling

8 jaar en onder 14 jaar en onder

10 jaar en onder 16 jaar en onder

12 jaar en onder 18 jaar en onder

Oop

Bepalings:

16.1 In hierdie afdeling word nie bepaalde werke voorgeskryf nie maar wel ‘n keuse van werke uit die verskillende styltydperke in die ligtemusiekgeskiedenis.

16.2 Kandidate moet kopieë van alle stukke beskikbaar stel vir beoordeling. Vir die uitvoeringsprogram moet die hele program vir beoordeling bymekaar ingehandig word.

16.3 Tydsduur vir items:

Maksimum tydsduur vir solo-items.

Tot en met 18 jaar 5 minute

Oop afdeling 8 minute

Die maksimum tydsduur vir ‘n uitvoeringsprogram is 12 minute vir alle ouderdomme.



NB : Hierdie tye sluit opstel en afdra van klawerborde in.

16.4 Groep- en ensembleitems

Maksimum: 5 minute per item. ‘n Streng tydsbepaling, maksimum 5 minute, word toegelaat vir die op- en afstel van instrumentale toerusting.

16.5 Kandidate moet voorsiening maak vir eie begeleiers en musiekstaanders.

16.6 In die duet en trio afdeling, skryf deelnemers se name op die inskrywingsvorms.

16.7 Slegs ‘n verlengkoord word beskikbaar gestel vir gebruik, indien nodig.

16.8 By die uitvoeringsprogram mag werk wat reeds in ’n ander afdeling uitgevoer is, nie in hierdie afdeling aangebied word nie.

16.9 Sien Hoofstuk 6 vir inligting oor inskrywingsgeld.


KLAVIER/ELEKTRONIESE KLAWERBORD : SOLO

1. Ragtime-Boogie-Blues Jazz 2. Evergreen



(Voor 30s) (Voor 50’s)

M401 - 8 jaar en onder M408 - 8 jaar en onder

M402 - 10 jaar en onder M409 - 10 jaar en onder

M403 - 12 jaar en onder M410 - 12 jaar en onder

M404 - 14 jaar en onder M411 - 14 jaar en onder

M405 - 16 jaar en onder M412 - 16 jaar en onder

M406 - 18 jaar en onder M413 - 18 jaar en onder

M407 - Oop M414 - Oop



3. 50’s, 60’s, 70’s. 4.Kontemporêr (1980 en later)

M415 - 8 jaar en onder M422 - 8 jaar en onder

M416 - 10 jaar en onder M423 - 10 jaar en onder

M417 - 12 jaar en onder M424 - 12 jaar en onder

M418 - 14 jaar en onder M425 - 14 jaar en onder

M419 - 16 jaar en onder M426 - 16 jaar en onder

M420 - 18 jaar en onder M427 - 18 jaar en onder

M421 - Oop M428 - Oop



5.Blyspelmusiek (Musiek 6.Uitvoeringsprogram, 3 Stukke spesifiek van vir blyspele gekomponeer) verskillende style. Sien 15.8.

M429 - 8 jaar en onder M436 - 8 jaar en onder

M430 - 10 jaar en onder M437 - 10 jaar en onder

M431 - 12 jaar en onder M438 - 12 jaar en onder

M432 - 14 jaar en onder M439 - 14 jaar en onder

M433 - 16 jaar en onder M440 - 16 jaar en onder

M434 - 18 jaar en onder M441 - 18 jaar en onder

M435 - Oop M442 - Oop



7.Tradisioneel/Volksliedere 8.Klassieke verwerkings

M463 - 8 jaar en onder M470 - 8 jaar en onder

M464 - 10 jaar en onder M471 - 10 jaar en onder

M465 - 12 jaar en onder M472 - 12 jaar en onder

M466 - 14 jaar en onder M473 - 14 jaar en onder

M467 - 16 jaar en onder M474 - 16 jaar en onder

M468 - 18 jaar en onder M475 - 18 jaar en onder

M469 - Oop M476 - Oop



9. Rolprentmusiek (Musiek spesifiek vir rolprente gekomponeer)

M477 - 8 jaar en onder

M478 - 10 jaar en onder

M479 - 12 jaar en onder

M480 - 14 jaar en onder

M481 - 16 jaar en onder

M482 - 18 jaar en onder

M483 - Oop



GROEPE EN ENSEMBLES

  1. ‘n Minimum van 4 spelers en ‘n maksimum van 10 spelers.

  1. Enige kombinasie van instrumente.

7.Duet (2 spelers) 8.Groepe (min 4 spelers)

M443 - Voorskool M447 - Voorskool

M444 - Laerskool M448 - Laerskool

M445 - Hoërskool M449 - Hoërskool

M446 - Oop M450 - Oop

9.Trio (3 spelers) 10.Groep: Uitvoeringsprogram (Minimum 4 spelers)

M451 - Voorskool M455 - Voorskool

M452 - Laerskool M456 - Laerskool

M453 - Hoërskool M457 - Hoërskool

M454 - Oop M458 - Oop

11.Eie komposisie (Enige Instrument)

M459 - Voorskool

M460 - Laerskool

M461 - Hoërskool

M462 - Oop



17. VOKALE AFDELING

LEES ASSEBLIEF DIE BEPALINGS SOOS HIERONDER UITEENGESIT ASOOK HOOFSTUKKE 3, 4, 5 EN 6 VOORDAT U ENIGE INSKRYWINGS INSTUUR.

BEPALINGS
17.1 ALGEMEEN

17.1.1 Deelname geskied volgens geslag en skoolgraad.

17.1.2 Die inskrywingsfooi is duidelik by elke item aangedui.

17.1.3 Foto-kopiëring van alle musiek is onwettig! By eie keuse-items moet ‘n ware kopie van die lied, wat aangebied word, aan die beoordelaar voorgelê word.

Dié kopieë moet na afloop van die item deur die deelnemer, nie die afrigter

nie, by die beoordelaarstafel afgehaal word. Indien daar van foto-kopieë gebruik gemaak word, rus die onus op die skool/ateljee/afrigter. Centurion Kunstefees aanvaar geen verantwoordelikheid vir die oortreding van kopiereg nie.

17.1.4 GEEN beoordelaarsverslae of sertifikate sal oorhandig word voordat die beoordeling en repliek afgehandel is nie. Oorhandiging sal so gou moontlik na afloop van ‘n bepaalde afdeling plaasvind.

17.1.5 Geen deelnemer mag vir meer as een graad inskryf nie. (Sommige ope-items uitgesluit.)

17.1.6 By ensemble-items moet die noemname en vanne van al die lede van die groep op die inskrywingsvorm gemeld word. (Kore uitgesluit.)

17.1.7 Alle liedere wat aangebied word, mag getransponeer word, mits dit

geregverdig is en korrek gedoen is. ‘n Afskrif van transposisie moet voorgelê word.

17.1.8 Vanaf Gr 4 moet, by strofiese liedere, twee strofes voorgesing word. Indien die strofes baie kort is, kan elke strofe twee maal (2x) gesing word. Indien ʼn enkele strofe meer as 12 mate het, sing slegs die strofe een maal

(1 x). In so ‘n geval kan ook slegs een strofe gesing word.

17.1.9 Deelnemers moet voorsiening maak vir hul eie begeleiers.

17.1.10 Deelnemers moet minstens 30 minute voor die bepaalde tyd in die lokaal teenwoordig wees. Indien nie, word hulle as nie-deelnemend beskou.

17.1.11 Die beslissing van die beoordelaar is finaal.

17.1.12 Geen naam mag op die deelnemerskaartjies verander word nie. Indien daar veranderings is, moet die hoof van die afdeling en die Sekretaresse 2 weke voor die tyd in kennis gestel word vir die regstelling.

17.1.13 Geen veranderings en uitruilings word gemaak ten opsigte van deelnemerstye asook geskeduleerde dae nie, behalwe as daar botsings is met ander Centurion Kunstefees-afdelings en daar vooraf reëlings getref is met die afdelingshoof.


17.2 KLASSIEKE of TRADISIONELE (FAK) LIEDERE

In hierdie afdeling word daar net van klavier-, harp-, klassieke kitaar-, of

klawesimbel-begeleiding gebruik gemaak. Daar is geen voorgeskrewe werke nie. Alle inskrywings is eie keuses. Geen klanksisteem is beskikbaar nie.

17.2.1 Afrigters moet liedere kies wat by die emosionele vlak asook die stem-omvang van die kandidaat pas.

17.2.2 Begeleiding moet integrerend van aard wees.

17.2.3 Slegs “Klassieke” of “Tradisionele” liedere (byvoorbeeld liedere uit die FAK-sangbundel) word in hierdie afdeling aanvaar. Hoewel onafhanklike klavierbegeleiding aanvaar word (Voorskools tot Gr 4 uitgesluit) mag verdubbeling van die melodielyn in die begeleiding gebruik word. ‘n Inleiding moet gespeel word.

17.2.4 Liedere wat tuishoort by die Ligte Liedjie afdeling, sal nie aanvaar word nie. Geen luisterliedjies word in hierdie afdeling toegelaat nie. Kandidate wat hiervoor wil inskryf, moet die Ligte liedjie afdeling raadpleeg.

17.2.5 Getransponeerde werk is toelaatbaar maar moet baie akkuraat wees en voorgelê word.

17.2.6 Ten einde dit vir die kandidaat makliker te maak om met selfvertoue op ‘n verhoog op te tree, word aanbeveel dat u die kandidaat vir verhoogoptrede voorberei.

17.2.7 Tye aangegee is die maksimumtyd toegelaat. Kandidate word met ’n simbool gepenaliseer as die tydsbeperking oorskry word.

17.2.8 Alle liedere moet deur die kandidaat gememoriseer word.

Daar is geen voorgeskrewe werke nie. Alle inskrywings is eie keuse.

17.2.9 Let wel: Vanaf Voorskool tot Gr 7 is daar ’n keuse ten opsigte van die aanbieding van Klassieke of Tradisionele liedere.

17.2.10 Sien inskrywingsgelde in Hoofstuk 6.
KLASSIEKE AFDELING of TRADISIONEEL - SANGSOLO’S

1 KLEUTERS EN LAERSKOLE
SANGSOLO’S Tydsduur 2 minute

V 1 VOORSKOOLSE SEUNS

V 2 VOORSKOOLSE DOGTERS

V 3 SEUNS GR 1

V 4 DOGTERS GR 1

V 5 SEUNS GR 2

V 6 DOGTERS GR 2

V 7 SEUNS GR 3

V 8 DOGTERS GR 3

SANGSOLO’S Tydsduur 3 minute

V 9 SEUNS GR 4

V 10 DOGTERS GR 4

V 11 SEUNS GR 5

V 12 DOGTERS GR 5

V 13 SEUNS GR 6

V 14 DOGTERS GR 6

V 15 SEUNS GR 7

V 16 DOGTERS GR 7
KLASSIEKE AFDELING Let wel: (slegs Klassiek)

2 HOëRSKOLE

SANGSOLO’S Tydsduur 4 min

V 17 SEUNS GR 8

V 18 DOGTERS GR 8

V 19 SEUNS GR 9

V 20 DOGTERS GR 9

V 21 SEUNS GR 10

V 22 DOGTERS GR 10

V 23 SEUNS GR 11

V 24 DOGTERS GR 11

V 25 SEUNS GR 12

V 26 DOGTERS GR 12

KLASSIEKE AFDELING

3 OPE-AFDELING-LAERSKOLE

Mag nie 4 minute oorskry nie. Sien bepalings by Vokale afdeling.

V 27 KUNSLIED – SEUNS Eie keuse

V 28 KUNSLIED – DOGTERS Eie keuse

4 OPE-AFDELING - HOëRSKOLE

(Mag nie 4 minute oorskry nie)

V 29 KUNSLIED - SEUNS Eie keuse

V 30 KUNSLIED - DOGTERS Eie keuse
Geen Klankbane of musiekbande word hier vir begeleiding gebruik nie.

V 31 OPERETTE - SEUNS Eie keuse

V 32 OPERETTE - DOGTERS Eie keuse
KLASSIEKE AFDELING

5 DUO’S (Mag nie 4 minute oorskry nie)

Enige kombinasie van stemme en geslag

V 33 GRAAD 5 Eie keuse

V 34 GRAAD 6 Eie keuse

V 35 GRAAD 7 Eie keuse

V 36 OOP – Laerskool kombinasie Eie keuse

V 37 GRAAD 8 Eie keuse

V 38 GRAAD 9 Eie keuse

V 39 GRAAD 10 Eie keuse

V 40 GRAAD 11 Eie keuse

V 41 GRAAD 12 Eie keuse

V 42 OOP – Hoërskool kombinasie Eie keuse
KLASSIEKE AFDELING

6 MEERSTEMMIGE SANG Tydsduur 4 minute

In hierdie afdeling mag net een (1) lied gesing word. Strofe liedere se eerste verse móét gesing word. Hier word steeds gestreef na musikaliteit, goeie intonasie en diksie. Hier mag nie “medleys” gesing word nie.

V 43 OOP:

Enige kombinasie van stemme en Grade. Drie- of vierstemmig. (Geen verdubbeling van stemme nie). Maksimum 8 deelnemers.


CLASSICAL SECTION

7 ENGLISH SONGS

ALL SONGS IN THIS SECTION ARE OF OWN CHOICE

7.1 All songs entered in this section have to have an independent piano accompaniment. That means that only songs of a “Classical” nature are to be presented.

7.2 When a strophic song is presented, two verses of the song would suffice from Gr 4.

7.3 An original copy of the song must be presented to the adjudicator.

7.4 The transposition of songs is permissable if necessary and must be presented for adjudication purposes.

7.5 All other rules and regulations of the Centurion Art Festival apply in this section as well.



Time 2 minutes

V 44 BOYS: Pre-school

V 45 GIRLS: Pre-school

V 46 BOYS: Grade 1

V 47 GIRLS: Grade 1

V 48 BOYS: Grade 2

V 49 GIRLS: Grade 2

V 50 BOYS: Grade 3

V 51 GIRLS: Grade 3

Time 3 minutes

V 52 BOYS: Grade 4

V 53 GIRLS: Grade 4

V 54 BOYS: Grade 5

V 55 GIRLS: Grade 5

V 56 BOYS: Grade 6

V 57 GIRLS: Grade 6

V 58 BOYS: Grade 7

V 59 GIRLS: Grade 7

Time 4 minutes

V 60 BOYS: Grade 8

V 61 GIRLS: Grade 8

V 62 BOYS: Grade 9

V 63 GIRLS: Grade 9

V 64 BOYS: Grade 10

V 65 GIRLS: Grade 10

V 66 BOYS: Grade 11

V 67 GIRLS: Grade 11

V 68 BOYS: Grade 12

V 69 GIRLS: Grade 12
KLASSIEKE AFDELING

8 VOLWASSENES - OPE AFDELING - SANGSOLO’S

Tydsduur 5 minute

AFRIKAANSE LIED ( Suid-Afrikaanse Komponis)

Geen bladmusiek word by sangers toegelaat nie, slegs by begeleier, kandidate wat bladmusiek gebruik, word gediskwalifiseer.

V 70 DAMES Eie keuse

V 71 HERE Eie keuse

ENGELSE LIED

V 72 DAMES Eie keuse

V 73 HERE Eie keuse

NUWELINGE

(Slegs persone wat nog nooit by Centurion Kunstefees deelgeneem het nie)



V 74 DAMES Eie keuse

V 75 HERE Eie keuse

ARIAS” : ‘n Aria is ‘n sangstuk uit ‘n opera, oratorium, kantate vir een stem, met of sonder begeleiding.



V 76 DAMES Eie keuse

V 77 HERE Eie keuse

OPERA

V 78 DAMES Eie keuse

V 79 HERE Eie keuse

LIEDER

V 80 DAMES Eie keuse

V 81 HERE Eie keuse

ORATORIUM

V 82 DAMES Eie keuse

V 83 HERE Eie keuse
MUSIEKBLYSPELE EN ROLPRENTE

V 84 DAMES Eie keuse

V 85 HERE Eie keuse

OPERETTE

V 86 DAMES Eie keuse

V 87 HERE Eie keuse

UITVOERINGSPROGRAM

Maksimum 20 minute. Bestaande uit vier werke uit die volgende :

1 Barokmusiek

2 Opera/Oratorium

3 Kunslied in oorspronklike taal

4 20ste Eeuse lied

V 88 DAMES Eie keuse

V 89 HERE Eie keuse

DUO’S

V 90 DAMES Eie keuse

V 91 HERE Eie keuse

V 92 GEMENG Eie keuse

TRIO’S

V 93 Enige kombinasie van stemme Eie keuse

KWARTET/KWINTET

V 94 Enige kombinasie van stemme Eie keuse
17.3LIGTE MUSIEK AFDELING
* Afrigters moet repertorium kies wat by die ouderdom, emosionele vlak en stemomvang van die kandidaat pas.

* Geen uitspattige kleredrag word toegelaat nie, alhoewel eenvoudige rekwisiete en kleredrag in konteks toelaatbaar is.

* Die Centurion Kunstefees verskaf ‘n klankstelsel en 2 mikrofone.

* GEEN ORKESTE word toegelaat nie.

* Nabootsing (sangstem) word streng afgekeur.

* Stemkwaliteit word in ag geneem.

* Kandidate moet hou by tydsduur van items. Die beoordelaar het die reg om musiek te doof/staak as die tyd verstreke is. Kandidate word gediskwalifiseer en/of met ’n simbool gepenaliseer.

* Mikrofone en laserskyfbegeleiding (klankbane) word nie aanbeveel vir kandidate onder 13 jarige ouderdom nie, omdat jong kunstenaars die geleentheid gegee behoort te word om ‘n eie styl en verhoogpersoonlikheid te ontwikkel. Kandidate wat eger wel van klankbane gebruik wil maak, sal nie gepenaliseer word nie.

* Alle liedere moet gememoriseer word deur die kandidate.

* Geen “backing vocals” mag op “CD’s” gebruik word nie. Kandidate wat hiervan gebruik maak, sal gediskwalifiseer word. “Backing vocals” met teenstem, mag by die refrein gebruik word.

* Meerstemmige groepe mag nie uit meer as 18 lede bestaan nie. Hierdie is nie ‘n revue-groep nie.

* Minimum beweging word toegelaat.

* Net een (1) lied mag gesing word.

* Tydens meerstemmige sanggroep-aanbiedings word steeds gestreef na musikaliteit, goeie intonasie en diksie.



* Geen “medleys” word toegelaat nie.
1   2   3   4   5   6   7


Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©atelim.com 2016
rəhbərliyinə müraciət