Ana səhifə

Verduidelik: Die tyd vir donderstorms is lankal verby, maar dit lyk vir Sipho asof die wolke kwaad is vir die aarde onder hulle. (2)


Yüklə 335 Kb.
tarix26.06.2016
ölçüsü335 Kb.
Hoofstuk 15




Verduidelik: “Die tyd vir donderstorms is lankal verby, maar dit lyk vir Sipho asof die wolke kwaad is vir die aarde onder hulle. (2)




Waarmee beskerm Sipho Khumalo sy hutte teen die weerlig? Skryf NET die NOMMER en die LETTER neer. (2)



A


B




C


D




E







As X die GRONDVLAK is, waar het Siphose sy silo vir sy sorgum gebou sodat dit veilig is? (1). Skryf NET die NOMMER en die LETTER neer.



A


C

B


X





D






DRIE van die stellings is VERKEERD. Kies die REGTE stelling en skryf NET die NOMMER en die LETTER neer. (1)
Die vrou by wie Sipho is terwyl dit so reën en storm is goed as …


    1. hy koud kry.

    2. hy honger is.

    3. hy bevrees is.

    4. sy lyf honger is.






Hoekom is die oudste van Sipho se vrouens bekommerd? (1)




Wat sê Nomsa vir Sipho toe sy skielik opdaag? (1)



Hoe weet ons dat Sihpo nie respek vir vrouens het nie? (1)




Voltooi die paragrawe soos aan die regterkant aangedui. Skryf SLEGS die NOMMER en die WOORD neer. (5)


KOLOM A

KOLOM B

Nomsa gaan staan 15.8.1. (op / tussen / by) die vuur en trek die 15.8.2. (droë) rok weg van haar bors af. Nou eers voel sy die 15.8.3. (warmte) wat sy die hele ent pad in die 15.8.4. (rëen / reën / reen) nie agtergekom het nie. Al wat in haar kop was, was dit 15.8.5. (op + wat) sy die middag afgekom het.


15.8.1. Kies die regte woord


15.8.2. Antoniem
15.8.3. Antoniem
15.8.4. Kies die regte woord
15.8.5. Korrekte vorm van die woord.







Pas die antwoorde in KOLOM B by die vrae in KOLOM A te. Skryf NET die NOMMER en die LETTER neer. (10)


KOLOM A

KOLOM B

1.

Wat wil Nomsa van Sihpo weet?

A

‘n Vrou en ‘n kind.

2.

Wat glo Nomsa nie?

B

Dat die voorvaders goed vir Sipho sal wees nie.

3.

Soos wie sê Sipho klink Nomsa?

C

Die oumense van daardie tyd wat agter hulle pype geskinder het.

4.

Hoe presies, sê Sipho, het die goeie ding met hom gebeur?

D

Die oumense.

5.

Hoe oud was Nomsa toe die goeie ding met Sipho gebeur het?

E

Haar lewe.

6.

Wie was ook in die prentjie gedurende hierdie tyd?

F

Hulle was beroof.

7.

Wat het met hulle gebeur?

G

Hy het die baie geld bo op ‘n krans in ‘n arendsnes ontdek.

8.

Wat, behalwe die geld, sê Nomsa het die man wat die vrou en kind besteel het van haar af weggevat.

H

Hy sê hy het nie die vrou seergemaak nie.

9.

Hoe vang Nomsa Sipho uit dat dit hy is wat die ma en kind besteel het?

I

Ses jaar oud.

10.

Wie sê Nomsa was nie verkeerd oor Sipho nie?

J

Wat presies gebeur het toe die voorvaders goed vir hom was.






Hoe weet ons hoe Nomsa oor Zolile voel in haar stelling aan Sipho oor wie die man was vir wie Sipho geskrik het? (1)



Kies die KORREKTE woord/e tussen hakkies en skryf NET die NOMMER en die WOORD/E neer.

Hy gooi die karos van 15.11.1. (haar / hom) af, asof hy weer wil 15.11.2. (wegkom / terugkom).

“15.11.3. (Nee / Ja). Hy was 'n 15.11.4. (lewendige / dooie) 15.11.5. (vrou / man). Ek het hom 15.11.6. (self doodgemaak / laat doodmaak). Nou het hy 15.11.7. (weggekom / terugge­kom). Jy moet 15.11.8. (na hom toe gaan / van hom af wegbly), Nomsa, dit is 'n dooie man”

“Dink jy 15.11.9. (die amathongo / ‘n umthakathi) het hom 15.11.10. (lewendig / dood) gemaak en na jou toe 15.11.11. (gebring / gestuur)?

“Dit kan nie 15.11.12. (dieselfde / anders) wees nie.”

“Ek het 15.11.13. (vandag / gister) 'n 15.11.14. (skedel / geraamte) gekry, Sipho, 15.11.15. (bo / onder) die 15.11.16. (koppie / krans) van die 15.11.17. (arende / geeste). Is dit nie hy wat by jou 15.11.18. (kuier / spook) nie?”

Dit 15.11.19. (sneeu / donder) 15.11.20 (binne / buite), asof die weerlig langs die 15.11.21. (woonstel / hut) vasgeslaan het. Sipho trek weer die karos oor hom. Hy kyk na die 15.11.22. (hoenderhaan / hoenderhen) wat 15.11.23. (onrustig / rustig) langs die 15.11.24. (iqhuwane / umsamo) sit, 15.11.25. (sy / haar) 15.11.26. (vere / vlerke) uitgepof. “Hy wou my 15.11.27. (vrou / geld) vat, toe het ons op die 15.11.28. (grond / rotslys) 15.11.29. (geargumenteer / baklei). Hy het 15.11.30. (opgespring / afgeval).”







Wat gee suster Gumede vir Zolile wat ‘n klein seuntjie kom aflewer het? (1)




Wat sê suster Gumede vir Zolile oor hoe Nomsa oor hom voel? (1)




Wat sê dokter Gumede vir Zolile oor meisies? Gee TWEE feite. (2)





Hoekom is Zolile onrustig. Bespreek in jou eie woorde. (4)




Pas KOLOM A by KOLOM B oor Zolile is gevoelens oor om Eshowe toe te gaan en Amazolo. Skryf SLEGS die NOMMER en die LETTER neer.


KOLOM A

KOLOM B

1.

Hoe sal hy vir Amazolo…

A

… sê hy is jammer.

2.

Hy is jammer oor die jare se sukkel …

B

…hoekom hy so lank weggebly het?

3.

Hoe kan hy verduidelik…

C

…sonder Nomsa gaan nie.

4.

Hy kan nie…

D

…terwyl dit met hom goed gegaan het.




Herskryf die volgende brief MAAR skryf dit asof dit Sipho is wat dit geskryf het. (10)





Zolile,
My pa is die man wat jare gelede 'n siek vrou en haar seuntjie beroof het. Hy het ook 'n man met die naam van Mlenzana doodgemaak toe hy Amazolo se geld wou terugkry.
My pa het jou pas se geraamte gelos onder 'n hoë krans, reg wes van die groot wildevyboom wat jy en my pa ken, omtrent 'n halfuur se loop.
Alles wat ek het en is, kom uit die hartseer van jou eerste ma, en die

bloed van Mlenzana. Dit sal altyd tussen ons bly staan.
Nomsa.







Wat moet die seun (Zolile) nou met beide sy ouers doen? (1)




Hoekom wys Zolile suster Gumede se aanbod van die hand toe sy aanbied om saam Eshowe toe te gaan? (1)




Hoekom skrik Zolile toe hy Amzolo in haar kamer kry? Noem ENIGE twee feite. (2)




Rangskik die volgende gebeure in KRONOLOGIESE VOLGORDE. Skryf net die NOMMER en die LETTERS neer.


1

“Ek het jou kom haal, terug na jou eie plek toe. Msinga. En dan gaan ek Mlenzana se skaduwee ook huis toe bring.”

2

“Kyk hier, Mama, sien jy die merk van die amathongo? Ek is jou kind.”

3

“Mama, kyk vir my. Hy is dood. Hy het jou geld probeer terugkry en toe maak 'n man hom dood.”

4

“Mama.” Hy sien die bloed op haar kussing. “Mama, dis ek, jou kind.”

5

“Sipho?” “Ja. Kom, ons gaan huis toe.”

6

Amazolo maak haar oë toe. Sy skud haar kop. “Hy het my in die tronk gelos.”

7

Haar oë gaan oop en sy kyk na hom. Haar hand trek syne na haar gesig toe.

8

Hy dra Amazolo na die Land-Rover toe en lê haar op die agtersitplek neer, spyt dat hy suster Gumede nie laat saamkom het nie.

9

Hy wil hê sy moet slaap, maar sy wil weer en weer hoor van Mlenzana. En toe hy klaar vertel het, weer.

10

Zolile tel die umakweyane-boog op en sit dit op Amazolo se bors neer.






Wat sê dokter Gumede nadat hy Amazolo ondersoek het? (1)





Wat sê Amazolo van die iqhugwane wat Zolile en Malandlela gebou het? Gee TWEE feite.(2)




Hoe weet ons dat Amazolo baie swak is? (1)




DRIE van die stellings is KORREK. Skryf SLEGS die NOMMDER en die LETTER van die stelling wat VERKEERD is.


    1. Mense in groepe kom nader en kyk na die tradisionele hut teen die koppie.

    2. Almal gesels oor Amazolo wat teruggekom het.

    3. Niemand vertel vir hulle kinders van die kind wat twee ma’s gehad het nie.

    4. Hulle vertel ook van die amathongo wat kwaad was.






Hoe weet ons Thandi voel skuldig oor wat sy gedoen? Noem TWEE feite. (2)




Wat het Thandi die laaste keer OOK moes doen toe sy by Amazolo se hut was? (1)




Hoe straf die gemeeskap Thandi? Noem DRIE feite. (3)




Waarvoor was Thandi bang? (1)




Haal Thandi se DIREKTE woorde aan waar sy ERKEN dat Zolile Amazolo se kind is? (1)




Verduidelik die volgende dialoog in jou EIE woorde. “Ek het nie woorde vir jou nie, Amazolo.”

En Amazolo wat antwoord: “Maar ek hoor jou.”






Hoekom sê Amazolo gaan sy die kind nie ‘n ander naam gee nie? (1)




Wat vra Thandi vir Zolile – en nie net om Mvula se onthalwe nie? (1)




DRIE van die volgende stellings is KORREK. Skryf NET die NOMMER en die LETTER van die INKORREKTE stelling neer. (1)
Amazolo sê vir Zolile …


    1. om sy pa te gaan haal.

    2. dat hy nie bekommerd moet wees nie.

    3. dat sy hospitaal toe wil gaan.

    4. dat sy sal wag tot hulle terug is.




Vedudielik: “Ek is môre weer hier. En ek bring nog iemand saam, een wat sal maak dat daar meer is wat vir jou en Mlenzana kan sorg. Julle sal nie sprinkane eet nie.”(2)




Hoekom sleep Zolile 'n tak agter hom aan terwyl hy Mlenzana se beendere wegdra? Gee TWEE feite. (2)




Wat sê hy vir Mlenzna? Skryf dit in die INDIREKTE REDE. (5)




Verdudielik ukubuyisa n.a.v. Zolile se houding teenoor Nomsa toe hy haar by die wildevyboom sien sit.(2)




Pas KOLOM A by KOLOM B n.a.v. wat ukuthwala intombi is;


KOLOM A

KOLOM B

1.

Dit gebeur eintlik nie meer nie.

A

Die vryer huur iemand huur om haar te vang en na sy huis toe te dra.

2.

Dit word gedoen as 'n meisie haar nie aan 'n vryer wil steur nie.

B

Dit het vroeër jare gebeur.

3.

Wanneer sy verwagtend is.

C

Hy laat haar mense weet en hy betaal die lobola.

4.

Malandlela var vir haar of sy gaan saamkom.

D

Malandlela dra haar oor sy skouer agter Zolile aan.

5

Malandlela gryp haar.

E

Nomsa weier.






Hoekom sê Malandlela doen Zolile dit? Gee TWEE feite. (2)

.




Hoekom sê hy vir Nomsa om stil te bly? (1)




Hoekom maak Malandlela die Land-Rover se agterdeur oop? (1)




Hoekom moet Nomsa tradisionele klere aantrek voordat Amazolo haar sien? Gee jou opinie. (2)




Hoekom kyk Nomsa af grond toe, toe sy agter die rots uitkom en tradioneel geklee is? Gee TWEE redes (2)




Verduidelik: …en waar die umeke­bok in 'n kamp staan en vet word. (1)


Verilənlər bazası müəlliflik hüququ ilə müdafiə olunur ©atelim.com 2016
rəhbərliyinə müraciət